Lake Grappa Guest Farm
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Luukse Gesinseenheid - Selfsorg
- Slegs verblyf
- Luukse selfsorgeenheid
- Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat ’n yskas en mikrogolf insluit.
- Standaard eenhede
- Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat ’n yskas en mikrogolf insluit.
- Eenslaapkamer Chalet
- Selfsorg
- Twee-slaapkamer Chalets
- Selfsorg
- Kampterrein
- Tariewe is op kampeerbasis, en gaste moet asb. hul eie toerusting saambring.
Huisreëls
Die restaurant se ure is van 08:00 - 21:00 op Maandae - Vrydae en 09:00 - 22:00 op Saterdae. Op Sondae is die restaurant gesluit, behalwe vir ontbyt vir ons gaste van 08:00 - 10:00.
Rook is nie toegelaat nie.
Slegs gaste wat op die bespreking is, mag geakkommodeer word.
Reëlings moet vooraf getref word vir enige besoekers.
Besoekers word nie na 22:00 toegelaat nie.
Geen harde musiek word toegelaat nie, stiltetyd vanaf 22:00.
Gaste besoek die meer op eie risiko en slegs gaste in die hotel mag hierdie fasiliteite gebruik.
Maak asseblief seker dat kinders te alle tye onder toesig is.
Hou asseblief vensters en deure toe indien die lugversorger gebruik word.
Alle elektriese toestelle, ligte en lugversorgers moet afgeskakel word voordat die kamer verlaat word.
Waardevolle items moet in veilige bewaring gehou word. Lake Grappa sal nie verantwoordelik gehou word vir enige verlies nie. Elke kamer het 'n kluis.
Gaste moet die inkloktyd van 14:00 en uitkloktyd van 10:00 nakom.
Gaste moet seker maak dat hulle al hul besittings neem voordat hulle die eenheid verlaat.
Gaste moet onthou om hul sleutels in te handig of dit in die deur te los.
Geen eetgerei, breekware of glase word uit die eenhede geneem nie. Gaste moet reëlings tref vir ekstra eetgerei, breekware en glase indien nodig.
Moet asseblief geen linne of handdoeke uit die eenhede verwyder om buite te gebruik vir swem of pieknieks nie. Versuim om te voldoen, kan lei tot bykomende koste.
Rapporteer asseblief enige gebreekte toerusting by ontvangs.
Versuim om die reëls na te kom, sal lei tot instruksies om die perseel te ontruim.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 257 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vroeë Son, Kakamas, 8870, Noord-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang