Successfully reported
+21

Lala Bela Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 73A Van Der Merwe Street, Bela Bela, 0480, Limpopo
  • Vanaf R1 548 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Rustige gastehuis in die welige voorstede van Bela-Bela wat 4 moderne selfsorg-eenhede bied.

Die verblyf word aangebied in 'n 6-, 4- en 2-slaapeenheid. Gaste het toegang tot gemeenskaplike braaigeriewe, asook 'n swembad.

Die eiendom is ideaal vir groot gesinne wat by die swembad wil ontspan, of vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagplek wanneer hulle deur die dorp reis.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.4
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Charlene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 73A Van Der Merwe Street, Bela Bela, 0480, Limpopo
  • Gaste dink Lala Bela Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 548
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 548
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 548
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 73A Van Der Merwe Street, Bela Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA486c15d628ef8866f78eefaea8e63efcf2e7d4a50ebee500e05743dd516f01f46c2f31d3c3b87ac206e17ae146ec7d728f71?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 548 per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 73A Van Der Merwe Street Bela Bela 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.87644 28.292379
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang