Successfully reported

Lala Nyati Game Reserve

Wildsplaas

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R3000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Let asseblief daarop dat die toegangspad ongeveer 5 km grondpad na die teerpad insluit. Gaste moet deur 'n klein stroompie ry om die hoofhuis te bereik.
Gaste word aangeraai om hul eie drinkwater saam te bring.
Alle deure moet toe gehou word om te verhoed dat wild, soos muise en slange, die huis binnekom.
Hekke rondom die huis moet te alle tye toe bly om te verseker dat wild nie die eiendom binnekom nie.
Die jaag of jag van diere is streng verbode.
Gaste word versoek om op die aangewese plaaspaadjies te bly en nie wild in die veld te jaag nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 8 050
per nag, vir 13 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 8 050
per nag, vir 13 mense
Vanaf
R 8 050
per nag, vir 13 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Hoop Road, Uniondale, 6460, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1c1f641243acd6524e255d0d3fb8ee5d47211c62ce4147b46fcaf0112ebc1010ea689e9f77b8fed587276b4abb8ffadf6016?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R8 050 per nag, vir 13 mense De Hoop Road Uniondale 6460 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.690685 23.232498
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang