Successfully reported

Lalani Nathi Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Baie goed

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.3
Veiligheid
4.4
Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ryan H
1 nag
2.6
Sep 2022

Good. Everything you need is there. Perfectly adequate. Everything you need for a stop over was there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
1.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ingrid A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2020

Genuine old world hospitality. A period home with pressed ceilings.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johann
Lalani Nathi Guesthouse
Thank you for your kind comments, it means a lot to us. It was a pleasure hosting you and hope to see you again some day! Johann

Phillip G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2020

Ligging perfek. Vriendelike mense en baie behulpsaam. Naby heerlike kuierplek. Baie veilig. Goeie oorbly vir verdere reise.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johann
Lalani Nathi Guesthouse
Baie dankie, kom gerus weer, altyd welkom.

Gerhard S
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2020

Baie netjies en skoon met pragtige meubels. Kon egter nie die televisie kry om te werk nie die WiFi wat uncapped is het net gebuffer.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Johann
Lalani Nathi Guesthouse
Dankie vir julle verblyf, jammer die ongerief probleem is opgelos. Kom gerus weer.

Andre S
Kort verblyf
3.8
Okt 2020

Ou huis opgedeel in 5 kamers. Netjies, maar gee koue gevoel. Ek het die afwesigheid van die eienaars op terrein nogal gemis. 'n Reisiger soek dikwels daardie bietjie menslikheid om jou, al is dit net om uit te vind van fasiliteite of padtoestande.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Dr. Paul E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2019

Lekker verblyf in ou herehuis! Ons is vriendelik ontvang en het dadelik tuis gevoel. Die kamer was smaakvol gemeubileer en die stilte het ons goed gedoen. Die verwarmer en elektriese komberse was 'n wenner teen die winterkoue! Daar was selfs 'n pootjiesbad in die slaapkamer! Sal beslis Lalani Nathi aanbeveel by almal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johann
Lalani Nathi Guesthouse
Baie dankie, enige tyd welkom.

Andre F
1 nag
5.0
Sep 2018

Baie skoon, vriendelik en stilte. Beslis aanbeveel vir ander gaste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johann
Lalani Nathi Guesthouse
Baie dankie, enige tyd welkom.

Lionel P
1 nag
4.6
Mrt 2018

Baie netjies! Kan enige tyd gebruik maak van Lalani Nathi Guesthouse. Goeie waarde.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0
Johann
Lalani Nathi Guesthouse
Thank you very much.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Johann Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 25 Cole Street, Barkly East, 9786, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA008bbd6f5d4b3160d4f2e573d6d476fb51dd3dc62ac86adf0129a5dda4649152629d0f905991d15b716aabdaac1d0be7de5f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 25 Cole Street Barkly East 9786 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.968874655143 27.595804184675
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang