Successfully reported

Languedoc Verblyf

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 371 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.2
Vaughn W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Defenitief! Lekker gekuier; sal weer gaan. Wonderlike plek, baie rustig, geen geraas en dankie vir lekker vinnige diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonia
Languedoc Verblyf
Beste Vaughn, baie dankie vir u gewaardeerde terugvoer. Ons is dankbaar om te verneem dat u ons diens geniet het en sien daarna uit om u weer in die nabye toekoms van diens te wees. Vriendelike groete, Languedoc Verblyf.

Eddyen P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Baie lekker. Dankie vir u gasvryheid, dit was 'n plesier om daar te kom rus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonia
Languedoc Verblyf
Beste Eddyen, baie dankie vir u gewaardeerde terugvoer. Dit was ons voorreg om u van diens te kon wees en is dankbaar om te verneem dat u tevrede was met ons diens. Ons sien daarna uit om u weer in die nabye toekoms van diens te wees. Vriendelike groete, Languedoc Verblyf.

Lorraine J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Stil, rustig en baie lekker. Ja, baie lekker gebly, stil en rustig met goeie ligging en die vars seebries.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonia
Languedoc Verblyf
Beste Lorraine Jullies, baie dankie vir u positiewe terugvoer, waardeer dit. Ons is ook dankbaar om te verneem dat u die tydjie hier by ons geniet het. Ons sien daarna uit om u in die nabye toekoms weer van diens te wees. Vriendelike groete, Languedoc Verblyf.

Helen J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Pleasant stay and friendly owner. Sonia was very friendly and helpful. She also attended quickly to questions. We enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonia
Languedoc Verblyf
Dear Helen, thank you for your valued review. We are happy to learn that you enjoyed your stay with us and are looking forward to being of service to you in the near future. Kind regards, Languedoc Verblyf.

Josephine B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2025

It was worth it. We had the best time of our lives there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonia
Languedoc Verblyf
Beste Josephine, ons waardeer u positiewe terugvoer en is baie dankbaar om te verneem dat u die tydjie by ons geniet het. Ons sien daarna uit om u spoedig weer van diens te wees. Vriendelike groete, Languedoc Verblyf.

Simonne S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Lekker gebly. Lekker gebly, lekker dorp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonia
Languedoc Verblyf
Beste Simonne, baie dankie vir u gewaardeerde terugvoer. Ons is dankbaar om te verneem dat u u verblyf geniet het en sien daarna uit om u weer in die toekoms van diens te wees. Vriendelike groete, Languedoc Verblyf

Trudy D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Baie lekker gebly, sal weer gaan vir 'n vakansie. Ja, baie lekker gebly, alles is daar wat jy nodig het. Die enigste probleem is hulle moet net kyk na die paintwerk, mure skilfer af, maar die uitsig is baie mooi en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonia
Languedoc Verblyf
Beste Trudy, baie dankie vir u positiewe terugvoer, ons stel dit hoog op prys. Daar dit ons in staat stel om deurlopend ons diens te verbeter. Die goeie nuus is dat ons akkommodasie een van die oudste geboue in Lambertsbaai is en groot historiese waarde het en by die see geleƫ is. Die slegte nuus is dat dit baie en gereelde onderhoud vereis, wat ons ook doen. Ongelukkig, na groot reens gedurende die wintermaande, wat ons reenseisoen is, trek die mure vog op, weens die boumetodes van destyds, wat daartoe lei dat daar vogplekke op van die mure uitslaan wat die verf laat afskilfer. Ons herstel die plekke deurlopend, maar nie gedurende die wintermaande nie, daar die herstelwerk nie hou nie agv die vog. Hierdie herstelwerk doen ons dan weer gedurende die somermaande. Ons is egter dankbaar om te verneem dat u die tydjie by Languedoc geniet het en sien daarna uit om u weer in die nabye toekoms van diens te wees. Vriendelike groete, Languedoc Verblyf.

Samantha S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Perfekte cozy wegbreek plekkie. Die plekkie is "cozy" en perfek vir 'n paartjie wat wil wegbreek. Die see is sigbaar wanneer jy op die stoep sit en dit was vir my net amazing. Sonia is die heel beste gasvrou ooit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonia
Languedoc Verblyf
Beste Samantha, baie dankie vir u vriendelike terugvoer, ons waardeer dit en is dankbaar om te verneem dat u tevrede was met ons diens. Ons sien uit daarna om u weer in die nabye toekoms van diens te wees. Groete, Languedoc Verblyf.

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Keith A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Mooi uitsig en lekker gebly. Baie sentraal, binne loopafstand na winkels en strande. Gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonia
Languedoc Verblyf
Beste Keith Abbott, baie dankie vir u gewaardeerde terugvoer. Ons is dankbaar om te verneem dat u tevrede was met ons diens en sien daarna uit om u weer in die nabye toekoms van diens te wees. Vriendelike groete, Languedoc

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Sonia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 371

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf R550
R 550 R 440
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R550
R 550 R 440
per nag, vir 2 mense
Vanaf R550
R 550 R 440
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 28 Voortrekker Street, Lambert's Bay, 8130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA753cf77253e16cb6299dbd7af1f499b36884af8462bf92fa55505ed409d9f13e10e3f6fa5ee80206dcb4b4422216ad3c73e3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R550 nouVanaf R440 per nag, vir 2 mense 371 5 1 5 28 Voortrekker Street Lambert's Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -32.095993871775 18.303143752784
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang