Successfully reported
+47

Lapeng La Heso

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 692 Thutlwa Street, Zone 1, Mogwase, Pilanesberg, 0314, Noordwes
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Lapeng La Heso gastehuis is ideaal geleë in Mogwase net 5 km se ry vanaf die Pilanesberg Nasionale Park en naby Sun City.

B&B-verblyf word in 4 gastekamers gebied. Daar is 3 kamers wat gemeubileer is met 2 enkelbeddens wat in dubbelbeddens omskep kan word en het en suite-badkamers met 'n stort. Daar is 1 slaapkamer met 3 enkelbeddens. Hierdie kamers is almal toegerus met lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe asook 'n TV. Die kamers maak oop na die tuin en word daagliks skoongemaak.

'n Volledige ontbyt kan elke oggend in die eetkamer geniet word. Gaste is welkom om van die tuin en braaigeriewe gebruik te maak.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Toeganklik vir kosaflewerings-apps
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Baie goed

Netheid
4.9
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.4
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Ntebaleng Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 692 Thutlwa Street, Zone 1, Mogwase, Pilanesberg, 0314, Noordwes
  • Gaste dink Lapeng La Heso het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 692 Thutlwa Street, Zone 1, Mogwase, Pilanesberg, 0314, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb50c176809e2a9c3cdf227b5a862b55904f4d95f4f6eed083eeacbe0fd9a8d9cca2a291e9685078d5d365f7070d6ad114b9e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 692 Thutlwa Street, Zone 1 Mogwase 0314 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.279257 27.218386
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang