Successfully reported
+65

Lavender & Rust

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 766 Ridge Crescent, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Vanaf R750 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Lavender & Rust is 'n lieflike gastehuis wat gerieflike selfsorg- en oornagverblyf in Clarens bied. Die eenhede word die Cottage en die Stoepkamer genoem.

Die Kothuis is selfsorg. Gaste kan voor die knus kaggel ontspan, en WiFi-toegang is beskikbaar. Die leefarea maak oop op 'n stoep, en 'n Weber-braai, sowel as veilige parkeerplek, word voorsien.

Die Stoepkamer is nie toegerus vir selfsorg nie, maar het wel 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die huis het ook sonpanele vir ekstra gerief teen beurtkrag.

Clarens bied 'n oorvloed voëlkykgeleenthede, verskeie restaurante, kafees en kunsgalerye, en gaste kan 'n potjie gholf speel, vierwielmotorfietsry, bergfietsry, voetslaan, stap, of rivier- en witwatervlotvaart.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 132 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Erich V
Saam met lewensmaat
5.0
Ons gee hulle 11/10 - heerlik. Baie stylvol en rustig, het aan al ons verwagtinge voldoen. Annelie is 'n uitstekende gasvrou.
Okt 2025
Anita L
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome. Awesome place, quiet and tranquil, beautiful place.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Hendrik D
Saam met lewensmaat
5.0
Baie vriendelike diens. Die ligging is perfek en stil. Baie netjies. Ons het beslis lekker gebly.
Sep 2025
Antonie B
Saam met lewensmaat
5.0
"Home away from home.". Die verblyf en gasvryheid was van die boonste rakke. Beveel die gastehuis aan vir almal wat Clarens besoek.
Sep 2025
Hendrik V
Saam met lewensmaat
5.0
Restful, great views and a wonderful time to recharge. Was most enjoyable, clean and homely accommodation. Beautiful views from the Cot...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Annelie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 132

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 766 Ridge Crescent, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Lavender & Rust het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 766 Ridge Crescent, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8123ee215d6d5d68f99192019289cf782e7e5dc01049136cf63b78ff02f086dcfd938add91d135938d9b71d236eae3f47777?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 132 5 1 5 766 Ridge Crescent Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -28.521465674251 28.411826961265
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang