Successfully reported

Lavender Lodge

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 187 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Andrew C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Good facilities, clean and comfortable with a great breakfast. Very comfortable. Great facilities and excellent breakfast.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Japie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Baie lekker. Heerlik gebly. Die gasheer is baie vriendelik en behulpsaam. Die jammer kort net 'n mikro-golf oond.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lyndall F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Sal Lavender Lodge aanbeveel. Ons het ons verblyf baie geniet. Die eenhede is baie mooi, netjies en skoon en het alles gehad wat ons nodig het. Die tuin was pragtig en ons kon privaat parkeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marle V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2025

Uitstekende waarde vir geld. Baie gerieflik en veilig met vriendelike personeel. Heerlike ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christiaan P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Baie rustig en netjies. Baie lekker gebly. Die ontbyt was baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan R
1 nag
5.0
Jun 2025

Friendly reception, ideal layover. Comfortable and perfect for a short-term stay over.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizl D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

Excellent, clean, comfortable with super hosts. Excellent, the most helpful, kind and caring hosts. We had a crisis and they went out of their way to help.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsa
Lavender Lodge
Ai Lizl, dit was heerlik om julle hier te hê. Net jammer van jul krisis. Volgende keer kuier julle lekker gemaklik. Seën vir julle.

Marius D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Alles was fantasties. Veral ontbyt was baie lekker. Baie dankie. Dit was heerlik, en rustig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsa
Lavender Lodge
Ai Marius, dankie. Dit is gaste soos julle wat hierdie bedryf die moeite werd maak. Elsa

Joan M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Pleasant and comfortable overnight stay. Lovely guesthouse with a friendly host. Enjoyed a 5-star delicious breakfast. Will visit them again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsa
Lavender Lodge
Thanks Joan, you fill our hearts with joy! Elsa

Stefan B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Ons het net oornag, maar die geriewe was puik. Die kamer was ruim en skoon met 'n lieflike stort en baie gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Elsa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 187

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 1 150
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 150
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Molopo Road, Vryburg, Vryburg, 8600, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRkMTQyZDIzLTUzMTEtNGY1OS1iY2VjLTAzM2YwMjkzNWVhYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense 187 5 1 5 2 Molopo Road Vryburg 8600 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.961 24.721388888889
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang