Successfully reported

Laventelbos

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 69 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Mark B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Was bitter lekker en oom is baie vriendelik. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liesl S
Kort verblyf
5.0
Jun 2025

Bekostigbare lavenis vir die siel in 'n historiese huis. Laventelbos was vir ons 'n betowerende ervaring in die ou plaashuis met sy heerlike en gesellige kaggel. Die vertrekke is ruim en die huis is gemaklik ingerig vir heerlike kuiers - van middagete op die stoep tot aandete in die eetkamer en heerlik saam kuier in al die sosiale spasies. Die huis bied alles wat mens sou nodig hê vir gemaklike verblyf en kuier. Die direkte toegang tot 'n stil en private strand het ons soos VIP's laat voel en ons was gefasineer deur alles in die rotspoele terwyl my man heerlik kon visvang. Die pragtige natuurskoon en uitsigte het ons siele verkwik. Jan was 'n wonderlike gasheer. Hy is vriendelik, verwelkomend, tegemoetkomend, behulpsaam en altyd binne bereik. Dit het gevoel of ons by 'n ou vriend kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jan
Laventelbos
Dit was 'n plesier om Liesl hier te verwelkom. Ons hoop om haar weer te sien. Aangename mense wat nog die eenvoudigheid van die lewe geniet.

Claudio P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Lanklaas so lekker gekuier. Was baie lekker gewees. Oom is 'n yster.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willie K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2025

Lekker plaas uitstappie. Lekker gebly - naby die rotse en die see.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2025

Rustige atmosfeer en vol karakter. Kort stappie vanaf die strand met pragtige uit. Rustige atmosfeer en vol karakter. Kort stappie vanaf die strand met pragtige uitsigte, rustige wandeling en asemrowende sonsopkoms. Die gadheer was vriendelik en het baie interessante stories oor plaas en omgewing se geskiedenis gedeel. Perfek vir iemand wat wil ontspan en die natuur wil geniet met 'n tikkie nostalgie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Willem P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Mrt 2025

Baie rustig, geen TV, geen WiFi. Dit is 'n wegbreek van die alledaagse gejaag. Dit is baie rustig, die plaasgevoel kom baie deur, met die see in die agtergrond. Ek voel net die foto's van die bokkies moet af geneem word, want daar is nie.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Neels R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Uitstekend. Pragtige omgewing, gasvrye gasheer. Jan voel soos 'n ou vriend. Uitstekend. Sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kerry B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Wonderful! Wonderful stay! Jan is most welcoming and accommodating - absolutely loved his doggy Spyker, who quickly made friends with us all! Can't wait to go again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Derek P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Awesome. Awesome. Nice and quiet place. The host was great and friendly. On the beach. Great views and scenery.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanet D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Mei 2024

Ons het heerlik gekuier. Eenvoudige plaashuisie lekker naby aan die see. Ons het baie lekker gekuier by Laventelbos. Die ligging is baie lekker, jy sien en ruik die see van die huis af. Baie plek vir kinders om veilig te kan speel en fietsry. Die huisie is eenvoudig, maar baie lekker ingerig met alles wat mens nodig het. Ons sal weer daar slaap as ons weer die geleentheid kry.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Jan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 69

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kus Road, Rooipitjie Street, Farm Laventelbos, Gouritsmond, 6696, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAktN66QNKjrqrurSkCWB25EWbxu67f6VqthqoiuuFqiADpsxOHc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 69 5 1 5 Kus Road Rooipitjie Street, Farm Laventelbos 6696 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.365495310899 21.849739014211
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang