Lawaaiwater
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R600.00 per bespreking
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 27 Okt 2025 tot 27 Nov 2025.
Prys sluit in
- Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Witsand het 'n mierprobleem. Hou asseblief alle soetgoed toe en maak enige gemors so gou as moontlik skoon. Kinders word nie toegelaat om op die rusbanke te eet nie. Alle eetgerei en breekware moet na die verblyf teruggeplaas word waar hulle onder is, en die aantal items moet dieselfde wees as met inklok. Skakel asseblief ligte af wanneer u nie 'n kamer gebruik nie en moenie water mors nie. Bykomende gaste betaal ekstra per nag. Om te verseker dat pryse bekostigbaar bly vir beide groot en klein gesinne, word tariewe per persoon bereken en nie per eenheid nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 1 Jan Bruin Street, Witsand, 6666, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang