Lazy @ Kruger
Kry 10% af op alle besprekings wat 3 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vir verblyf vanaf 13 Okt 2025 tot 10 Nov 2025.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 1499 Luislang Avenue, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
-
Vanaf
R3 500R3 150 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Lazy @ Kruger is 'n kindervriendelike vakansiehuis wat gemaklike selfsorgverblyf in Marloth Park bied, 'n wildreservaat en vakansiedorp aan die suidelike grens van die Krugerwildtuin.
Hierdie dubbelverdiepinghuis bied slaapplek vir 8 gaste in 4 slaapkamers. Twee van die slaapkamers is bo geleë, terwyl die ander 2 kamers onder is en oopmaak na 'n patio. Die hoofslaapkamer met lugversorging is ingerig met 'n koninggrootte bed en het 'n en suite-badkamer met 'n dubbelstort en spa-bad. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die derde slaapkamer het 'n koninggrootte bed, terwyl die vierde slaapkamer 2 enkelbeddens het en 'n derde badkamer met 'n stort deel.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond en ysmasjien. 'n Ontbyttoonbank met kroegstoele is in die kombuis beskikbaar. Die huis spog met 'n groot buite-vermaaklikheidsarea op die dek, met buite-eetareas, ruim ontspanningsareas, 'n braai-area, 'n oneindige swembad met sonstoele en 'n speelarea vir kinders.
Gaste kan 'n verskeidenheid plaaslike besienswaardighede en aktiwiteite geniet, insluitend wildkyk, stap en voëlkyk. Boonop kan gaste 'n kort entjie neem na 'n uitkykpunt wat oor die Krokodilrivier uitkyk, waar hulle plaaslike wildlewe kan sien.
Hierdie verblyf het 'n omsetter en battery-rugsteunstelsel in plek vir beurtkrag.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Spa-bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
1 x Kindermatras vir 1
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Kindermatras vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Leonora Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 26
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 1499 Luislang Avenue, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
- Gaste dink Lazy @ Kruger het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 1499 Luislang Avenue, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang