Lazy Days Apartments: Cape Town - 15 Diluta
Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 22 Jul 2025 tot 31 Des 2028.
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 15 Diluta Drive, Sunset Beach, Milnerton, 7441, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 062R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Lazy Days Apartments: Cape Town - 15 Diluta is in Sunset Beach geleë en bied moderne, volledig toegeruste selfsorg-eenhede wat gerieflik geleë is 14 km vanaf Kaapstad en 20 minute per motor vanaf Kaapstad se lughawe. Dit is binne maklike bereik van winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.
Dit bestaan uit 2 volledig toegeruste woonstelle en elkeen beskik oor gratis WiFi, Netflix, 'n 45 cm-TV, 'n kombuis en sitkamergeriewe en veilige parkeerplek is ook beskikbaar. Die grootste van die woonstelle, die tweeslaapkamer, het ook 'n omskakelaar vir gebruik tydens beurtkrag. Handdoeke en linne is ingesluit.
'n Komplimentêre skoonmaakdiens word 1 keer per week aangebied vir gaste se gerief. Daar is 'n buitestort vir gaste se gebruik na 'n lang dag op die strand.
Daar is talle doendinge in die area, insluitend vlieërbranderry, branderplankry, gholfspeel by die Milnerton Gholfbaan en voëlkyk.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Alec Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 70
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 15 Diluta Drive, Sunset Beach, Milnerton, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Lazy Days Apartments: Cape Town - 15 Diluta het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 15 Diluta Drive, Sunset Beach, Milnerton, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang