Successfully reported
+13

Lazydaze

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 42 Petunia Avenue, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
  • Vanaf R890 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Lazydaze is 550 m van die strand af en bied verblyf in lieflike suites in Jeffreysbaai.

Verblyf is beskikbaar in grondverdiepingsuites met privaat ingange. Die suites lei na 'n gemeenskaplike tuin en swembad. Die Point-suite het slaapplek vir 2 gaste en die Super en Tubes-suite is geskik vir 4 gaste. Die suites het koningingrootte- en enkelbeddens, asook privaat badkamers.

Elke suite het 'n kombuisie wat met 'n yskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Dit lei na 'n privaat stoep met 'n swembad0- en tuin-uitsig, asook 'n gedeeltelike see-uitsig. Gaste kan die gemeenskaplike sitkamer met 'n TV gebruik.

Lazydaze is 1,4 km vanaf die Supertubes-branderplankrystrand af waar gaste kan swem, snorkelduik, visvang, walviskyk en sandplankry. Ander aktiwiteite in die area sluit in perdry, stap in die Kabeljous Natuurreservaat, bergfiets- en vierwielmotorfietsry en gholfspeel in. Gaste kan ook die Jeffreysbaai Skulp- of Branderplankrymuseum besoek.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Cecilea C
Gesin met tieners
5.0
Ons het onmiddellik tuis gevoel! Baie dankie vir heerlike verblyf. Ons kom definitief weer. Die mooi uitsig was 'n bonus!
Jul 2025
Taralyn M
5.0
Welcoming, friendly, clean, neat, good value. Lazydaze was perfect for a quick visit to the WSL surfing competition. I stayed with my y...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Robert S
Saam met lewensmaat
5.0
Lazy lekker en veilig. Baie dankie vir heerlike verblyf. Ons kom definitief weer. Maklike en georganiseerde inboekprosedure. Eienaars baie vriendelik ...
Sien meer
Mei 2025
Heleen B
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies & skoon met 'n pragtige uitsig. Lekker en rustige atmosfeer met die mooiste uitsig.
Apr 2025
Amélia B
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderful stay! Private and safe, beautiful view, easy check-in! Had a wonderful stay! Private and safe, beautiful views, super easy ch...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ilze Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 42 Petunia Avenue, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink Lazydaze het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 890
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 890
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 890
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 42 Petunia Avenue, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8953bc78e15fd2b1c74fcfe65c65341c37d0f74d201705e524d1621691691b547b99df0ef9c600600b4ccc97c1f397e7a7c0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag (plek vir 2) 33 5 1 5 42 Petunia Avenue Jeffreys Bay 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.04160931816 24.92467544929

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang