Successfully reported

Le Paradis Apartments

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Le Paradis
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Balans met 'n kredietkaart betaal: 'n Addisionele breekskadedeposito sal nie met aankoms betaalbaar wees nie. Enige breekskade wat gedurende jou verblyf plaasvind sal op die gas se kredietkaart gehef word.

Balans met kontant betaal: 'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 is met aankoms betaalbaar. Dit sal terugbetaal word indien geen breekskade gedurende jou verblyf plaasvind nie.

Indien gaste spesiale reëlings tref, kan hul van die swembad by Harbour House Hotel gebruik maak.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 6 408
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 6 408
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 6 408
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 22 Harbour Road, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc0ade475786f20d33972d77216dbf5b1e4366aebee0a4d311fed408afe960e8bc36804eefde21cea147a6721fdf1b5ef8895?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 408 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 22 Harbour Road Hermanus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 11:00 -34.42164644204 19.242258503566
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang