Le Petit Karoo
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cango Caves Road, Schoemanshoek Valley, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
- Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Le Petit Karoo, geleë bo-op 'n heuwel met uitsig oor die Outeniqua- en Swartberge, bied luukse tente en gastekamers in 'n rustige omgewing. Geleë ongeveer 12 km buite Oudtshoorn, is dit 'n goeie opsie vir gesinne en paartjies wat 'n rustige wegbreek soek.
Hierdie lodge bied 6 gastekamers, 'n wittebroodsuite en 2 gestruktureerde tente. Die gastekamers is almal gemeubileer met koningingrootte beddens en sommige van die kamers het enkelbeddens of stapelbeddens wat geskik is vir kinders. Die wittebroodsuite bevat 'n koningingrootte bed, terwyl die 2 gestruktureerde tente onderskeidelik 'n koninggrootte bed en 'n koningingrootte bed het. Elke kamer en tent het sy eie badkamer met 'n stort of 'n bad of albei.
Alle linne en bad- en swemhanddoeke word voorsien. Daarbenewens het elke kamer en tent gratis WiFi en 'n koffiestasie met 'n yskassie. Elke gastekamer het ook 'n TV. Buite elke kamer en tent is 'n patio met sitplek waar gaste 'n oggendkoffie kan geniet.
Gaste kan langs die swembad ontspan terwyl die kinders die klimraam geniet. Daar is kort en lang staproetes vir diegene wat daarvan hou om te stap met 'n oorvloed voëllewe in die natuurlike Karoo-flora en -fauna. Daar is drie verskillende gemeenskaplike areas binnenshuis vir almal om te geniet. Een van hierdie areas is 'n speletjieskamer en die restaurant op die perseel het 'n sitkamer met 'n kaggel. Daar is ook 'n poolkamer met sy eie sitarea en 'n lapa langs die swembad waar gaste kan braai.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Tracy Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 19
Op LekkeSlaap 11 maande
Ligging
- Cango Caves Road, Schoemanshoek Valley, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
- Gaste dink Le Petit Karoo het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cango Caves Road, Schoemanshoek Valley, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang