Le Rocella 4
Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 14 Okt 2025 tot 30 Nov 2025.
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 96 Ocean Drive, Chakas Rock, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R2 617R1 963 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Le Rocella 4 is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel vir 'n gesin in die gewilde Thompsonsbaai in Ballito. Dit het direkte toegang tot die strand, spog met pragtige see-uitsigte en bied ontspannende en gerieflike verblyf.
Die woonstel het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer lei na 'n balkon met 'n pragtige see-uitsig en dit het 'n koninggrootte-bed. Die slaapkamer het lugversorging en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer het lugversorging en 'n koninggrootte-bed terwyl die derde slaapkamer 'n dubbelbed het. Gaste in hierdie 2 slaapkamers deel 'n volledige badkamer met 'n bad en stort.
Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek, 'n TV met DStv-kanale, 'n etenstafel met sitplek vir 6 en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die leefarea lei na 'n ruim balkon met braaigeriewe waar gaste kan ontspan en die boeiende see-uitsig kan geniet.
Die kompleks is beveilig met 'n outomatiese hek, en gaste het toegang tot 'n dubbeltoesluitmotorhuis en ontoegekende gasteparkeerplek, en die eenheid is gelyk met die parkeerplek, op die eerste verdieping, wat dit rolstoelvriendelik maak. Boonop bied die area 'n oorvloed restaurante, kroeë en gholfbane, met die immergewilde Tiffany's-winkelsentrum en Sage minder as 5 km in die rigting van Salt Rock Gateway. Sibiya Casino en La Lucia Mall is net 20 minute ver.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Kinderbed vir 2
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Ballito
Accommodation ...
Eiendomme 100+
Resensies 365
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 96 Ocean Drive, Chakas Rock, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Le Rocella 4 het ’n uitstekende ligging
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 96 Ocean Drive, Chakas Rock, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang