Successfully reported

Leeward Lodge

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Nichole J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Was bitter heerlik. Ons het baie lekker gebly by Leeward Lodge.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mari
Leeward Lodge
Ek is bly julle het die verblyf geniet. Dit was lekker om julle hier te hê en ons hoop ons sien julle gou weer.

Joelene V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Baie privaat en presies soos die foto's. Baie lekker gekuier. Die tannie is baie vriendelik en maak mens voel of jy welkom is. Mens is skepties om op iemand se erf te bly wat ook daar woon, maar dit was geen probleem nie. Ons het skaars die tannie gesien. Baie dankie vir Tannie se gasvryheid. Ons sal beslis terug wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mari
Leeward Lodge
Dankie vir die goeie terugvoering. Dit was lekker om julle hier te hê en ek hoop ek sien julle hou weer.

Paula G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Beautiful location. Stay at Leeward Lodge was comfortable. It would be nice if they could have small soaps and shampoo in the event guests forget their own, which I did. Other than that, I had a beautiful stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mari
Leeward Lodge
I am glad you enjoyed your stay. Please bear in mind that Leeward Lodge is self-catering accommodation, not a guest house. We provide our guests with bed linen, towels, toilet paper, dishwashing liquid, coffee, tea, milk, etc. as a mere courtesy. We do not also provide personal toiletries as well.

Rohan F
Kort verblyf
4.8
Des 2024

Waarde vir geld. Heerlike plek. Baie spasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Harry S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2024

Mooi omgewing en rustig. Ons verblyf was baie aangenaam en rustig, alles het gewerk en die plekkie was mooi skoon, dankie baie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Jan V
Kort verblyf
4.2
Nov 2024

Net wat ons nodig gehad het. Baie lekker rustige plek. So stil jy kan die see se golwe hoor in die nag.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Mari
Leeward Lodge
Ek is bly julle het lekker gerus. Dankie dat julle die eenheid so netjies en skoon agtergelaat het.

Amanda J
Lang verblyf
5.0
Aug 2023

Ek het my verblyf geniet. Ek het my verblyf van 10 dae daar geniet. Sal dit definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marthie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2022

Baie lekker. Het baie lekker daar gebly. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Bertha M
Lang verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2021

Gebruik die plek 2 keer per jaar. Was heerlik om daar vakansie te hou. Ek dink die buitekant kort bietjie aandag. Die hout is verweer en dek gevaarlik met los planke. Maar binne is als reg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bertha M
Kort verblyf
4.8
Apr 2021

Baie netjies en skoon. Het al paar keer hier oorgebly. Baie oulike plekkie en waarde vir geld. Sal beslis weer terugkom. Als wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Mari Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Partridge Place, Melkbosstrand, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA63e691013c5f5ed883654f917cd9c9f19aa494b184afafca3f25f44e2de7d9319c72669f395a75b7fbb066c96dadff638944?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 41 5 1 5 7 Partridge Place Melkbosstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -33.699895537045 18.444721690807

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang