Successfully reported

Leisure on Sleigh

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Weeksdagaanbod

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 3 Sep 2025 tot 30 Nov 2025.

Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Geen rook word binne die verblyf toegelaat nie.
Geen harde geraas, musiek of partytjies word toegelaat nie.
Gaste sal aanspreeklik gehou word vir enige skade aan die verblyf en betaling vir skade moet voor uitklok gemaak word.
In die geval van oormatige gemors of vuil linne wat deur gaste gelaat word, sal addisionele kostes van toepassing wees, en gaste sal dienooreenkomstig gefaktureer word.
Geen bykomende gaste word toegelaat om te oornag nie. Slegs geregistreerde en betalende gaste word op die perseel toegelaat.
Gaste moet by die spoedbeperking hou.
Geen troeteldiere word onder geen omstandighede op die perseel toegelaat nie.
Kinders moet te alle tye onder toesig van 'n volwassene wees terwyl hulle op die perseel is.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R4 000
R 4 000 R 2 667
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R4 000
R 4 000 R 2 667
per nag (plek vir 8)
Vanaf R4 000
R 4 000 R 2 667
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 76 Sleigh Street, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA200b40a6536d038bf4fbd62f1c22612e1cfa474b7bdbee8a7ae3d49b0e6c2c97c8e0b44f44816438e94195ff94027382fd45?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 000 nouVanaf R2 667 per nag (plek vir 8) 2 5 1 5 76 Sleigh Street Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.0878299 18.04574
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang