Successfully reported

Lekke By Die See

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 119 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Danie D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Heerlik, rustig en sielsverrykend. Vreeslik lekker. Wil nie terug huis toe nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nico
Lekke By Die See
Dankie Danie & Thea. Was heerlik om jul as gaste te hê. Ons sien uit na jul kuier paasnaweek!

Sharon M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Vriendelike en aangename gasheer. Woonstel het alles in wat jy nodig het. Baie lekker en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nico
Lekke By Die See
Julle is baie welkom om weer te kom kuier.

Pat S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Lekker gekuier en gerus. Dankie! Baie lekker gebly en gekuier. Dankie! Die stilte en heerlike rus. Dankie vir die gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nico
Lekke By Die See
Dankie Pat vir jou vriendelike resensie. Was lekker om julle as gaste te huisves.

Johan S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Lekker gebly, lekker geslaap, lekker gesels. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Verdenio C
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Lekker stil plek. Baie goeie diens en baie lekker daar gebly vir 2 dae, sal dit weer doen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nico
Lekke By Die See
Jy sal altyd welkom wees om weer by ons te kom kuier.

Delene V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Skoon, netjies, vriendelike ontvangs, alles wat ons nodig gehad het. Ons het heerlik gekuier; puik ontvangs en vriendelike gasheer wat vir seker gemaak het ons het alles wat ons nodig het. Die eenheid is perfek vir 'n lang naweek in die Weskus en ons sal graag weer hier tuisgaan as ons in die omgewing is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helena D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Baie lekker gebly en lekker met eienaars gesels. Baie lekker plek. Eienaars laat jou welkom voel. Naby strand. Oom Nico is 'n goeie gasheer. Netjiese plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nico
Lekke By Die See
Dankie vir jou vriendelike woorde. As julle weer in die omgewing is, is jul welkom om weer te kom kuier.

Helen Jane L
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jun 2025

Lovely, safe, private, clean and well equipped. I had a wonderful stay at Lekke By Die See in Dwarskersbos - "baie lekker". The accommodation was safe, private, and very well equipped—everything I needed for my stay was provided. The host was exceptionally welcoming and friendly, making me feel right at home from the moment I arrived. The location is excellent. While there’s a peek of the ocean from the property, it’s just a very short and easy walk around the corner to the beach—and what a beach it is! Dwarskersbos beach is absolutely stunning: peaceful, untouched, and perfect for long walks or simply enjoying the natural beauty of the West Coast. This spot is perfect for those looking to unwind in a tranquil, coastal setting with all the necessary comforts. I’ll definitely be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nico
Lekke By Die See
Thanks Jane for your kind words. We are looking forward to your next visit.

Rayne S
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Peaceful. Pleasant and peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Die beste kuier in die Weskus. Beste in die Weskus!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Nico Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 119

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 570
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 570
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 570
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 16
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Baracuda Crescent, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAzkeZqOlxEGnGLRSZC4dj6aTYwLquVB7hOl34rh3lwtu7SMQMsB?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R570 per nag (plek vir 2) 119 5 1 5 7 Baracuda Crescent Dwarskersbos 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.691250968646 18.235524404928
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang