Successfully reported
+11

Lekke Ekke

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 24 Jasus Lalandi Street, Lamberts Bay, 8130, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 300 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Lekke Ekke is 'n selfsorghuis wat in Lambertsbaai, net 50 m van die strand af, geleë is. Dis teen die Weskus naby aan Clanwilliam en net 2½ ure se ry van Kaapstad af. Lambertsbaai is welbekend vir die Muisbosskerm Restaurant (wat net 2 km van Lekke Ekke af is) en Voël Eiland.

Lekke Ekke bied gerieflike slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer en 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetkamer. Die eerste slaapkamer het 'n gerieflike koningingrootte-bed en die tweede het 2 driekwartbeddens. Die 2 kamers deel 'n badkamer met 'n stort. Elkeen van die kamers het 'n lieflike see-uitsig. WiFi is beskikbaar.

Die kombuis is ten volle toegerus met 'n yskas/vrieskas, 'n stoof, 'n mikrogolfoond, toebehore en 'n wasmasjien. Gaste kan hul maaltye by die eetkamertafel geniet of ontspan in die sitkamer waar daar 'n TV met DStv en 'n DVD-speler is. Die leefarea maak oop op die balkon met 'n see-uitsig en 'n braaiplek. Veilige onderdakparkering is ook op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 179 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Janiel P
Saam met vriende
5.0
Rustig en ontspannend. Was lekker, stil, skoon, netjies en vriendelike eienaars.
Sep 2025
Bennita V
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Dit was heerlik. Pragtige uitsig en baie netjies.
Sep 2025
Jj V
Saam met vriende
5.0
Lekker gekuier. Baie skoon en netjies en 'n baie hartlike en vriendelike ontvangs.
Aug 2025
Louis V
Saam met lewensmaat
5.0
Ons sal Lekke Ekke by al ons vriende aanbeveel. Lieflike verblyf! Ons het 'n feestelike verblyf by Lekke Ekke gehad. Ons gasvrou het ons vanaf die eer...
Sien meer
Aug 2025
Coburn S
Saam met vriende
5.0
Uitstekende plekkie. Ons het daar gebly vir drie dae. Die plek was pynlik netjies en die eienaars was baie gasvry en vriendelik. Sal definitief weer d...
Sien meer
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Enna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 179

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 24 Jasus Lalandi Street, Lamberts Bay, 8130, Wes-Kaap
  • Gaste dink Lekke Ekke het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 300
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 300
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 24 Jasus Lalandi Street, Lamberts Bay, 8130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA155ee9ee6d586ee9730e46e52b446a238835b2dbc422e6573c6c4cecf44f0916d7675c992c685e73149448d53a43327c82b3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 4 mense 179 5 1 5 24 Jasus Lalandi Street Lamberts Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.107100431045 18.304597307066
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang