At Last
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Rates displayed are on a self-catering basis.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Gaste moet vensters en deure toe hou wanneer hulle sonder toesig is. Moenie bobbejane of ape voer nie; hulle sal terugkeer en kan aggressief raak.
Gaste moet versigtig wees vir wildlewe. Moenie diere nader of probeer aanraak nie.
Gaste mag koedoes, sebras, vlakvarke en bosnagasies voer met goedgekeurde kos soos lusern, patats, vrugteskille (geen eierdoppe nie) en jogurt.
Frank en Francis, ons plaaslike Spurfowl, geniet sade of broodkrummels.
Hou geraas tot 'n minimum, geen harde musiek of geskreeu nie. Respekteer die vreedsame omgewing van Marloth Park.
Marloth Park is 'n malariagebied; gaste moet voorsorgmaatreëls tref. Vir noodgevalle, kontak Marloth Park Mediese Sentrum of I-Secure.
Geen daaglikse skoonmaak tensy vooraf gereël nie. Gaste moet hul eie drinkwater saambring. Kraanwater is goed vir bad.
Geen kaartfasiliteite nie, gaste moet kontant vir plaaslike winkels saambring.
In die geval van beurtkrag, kan oondherstellings nodig wees. Volg instruksies op die oondpaneel.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
-
Kapasiteit: 10 persone
8 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 839 Kurper Avenue, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang