Lekkerkry Game Farm
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.
Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.
Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.
Kry 10% af vir verblyf wat 6 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Wildritte is teen 'n bykomende koste beskikbaar en word deur 'n gekwalifiseerde wildbewaarder in 'n wildkykvoertuig uitgevoer.
Elke wildrit duur ongeveer 2 tot 3 uur en kan ongeveer 10 tot 12 gaste akkommodeer.
Gaste is welkom om 'n koelboks met versnaperinge en drankies saam te neem om tydens die rit te geniet.
'n Spesiale bosbraai-piekniek kan gereël word, met burgers of boereworsrolletjies wat by 'n skilderagtige plek langs 'n watergat bedien word.
Ontbyt of middagete is op aanvraag teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Die Jacuzzi is teen 'n bykomende koste beskikbaar.
'n Keuse van wildsvleisprodukte soos maalvleis, steaks en wildsvleisboerewors is beskikbaar wanneer dit in voorraad is – bevestig asseblief beskikbaarheid vooraf.
Daaglikse of eenmalige skoonmaakdienste is beskikbaar vir groter groepe en moet vooraf of op die dag gereël word.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rhenosterfontein, Fochville, 2512, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang