Successfully reported

Lekkerus @ 144

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Robert C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Rustig en ontspannend. Fantastiese verblyf. Verwelkoming en vertrek met verteenwoordiger vriendelik en gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelise
Lekkerus @ 144
Hallo Robert, Baie dankie. Ons is bly julle het lekker gekuier! Hoop ons sien weer! Vriendelike groete

Meveda A
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Fantastic. We had a lovely time at Lekkerus. The house is well equipped and clean. Nice open space for families to enjoy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mandy B
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Great place, lovely for a big family, group of friends. Lovely stay, more than enough beds and a lovely big lounge area to chill and watch rugby. Pity the indoor braai area was not working as this would have been ideal on a cold rainy day!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelise
Lekkerus @ 144
Hi Mandy Thanks for your review. Good to hear you enjoyed your stay! We have a problem with the 'binnebraai' because it is leaking due to rust near the sea. We are paying attention to it! Kind regards Annie

Rehana M
Kort verblyf
4.8
Jun 2025

Comfortable, convenient, very clean. We had a lovely weekend, from the time Michelle met us with the keys until we left 2 days later. The house is very comfortable and clean, and very well kitted out with what's needed for a weekend. A bonus was the bread shop that Michelle recommended. Being in the town meant we could walk to the shops or to pick up a quick coffee at the Seattle close by.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelise
Lekkerus @ 144
Good day, Rehana, Thank you so much. We’re delighted to hear you enjoyed your stay. We look forward to welcoming you back again soon.

Martell V
Kort verblyf
4.8
Mrt 2025

Baie lekker leefhuis. Ons het heerlik gebly en dit is 'n wonderlike leefhuis vir 'n groot groep mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelise
Lekkerus @ 144
Goeie Martell Baie dankie vir jou terugvoering. Ons waardeer opreg. Ons is baie bly julle het lekker gebly by ons. Julle is baie welkom. Groete Annie

Andriëtte L
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jul 2025

Gemaklike huis vir vriende en familie. Gasvrou is baie behulpsaam. Goed toegerus met alles wat mens nodig het. Ons was egter nie bewus dat daar nog iemand op die erf woon nie en sou dit waardeer as dit vooraf so gestipuleer was.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Annelise
Lekkerus @ 144
Hallo Andriette, Baie dankie vir die terugvoering. Ons het die nodige inligting reggestel! Hoop om julle weer in die toekoms te sien! Vriendelike groete Annie

Elmerencia S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Beste naweek ooit! Dit was die beste naweek! Die huis het alles wat ons nodig gehad het en die spasie was fantasties. Ons was nie in mekaar se pad nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelise
Lekkerus @ 144
Hallo Elmerencia, Baie dankie vir jou resensie! Ons is bly julle het julle naweek by Lekkerus@144 geniet! Ons hoop ons sien julle sommer gou weer. Dankie vir die ondersteuning! Vriendelike groete Annie

Ellouise V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

I would highly recommend Lekkarus@144. The bathrooms in the house are spacious enough. We enjoyed our stay very much.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelise
Lekkerus @ 144
Hallo Ellouise, Thanks for your review! It was a great pleasure to accommodate you and your family, and we are happy that you enjoyed your stay! Hope to see you soon again. Regards, Annie

Anonieme gas
Lang verblyf
4.2
Des 2024

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Annelise
Lekkerus @ 144
Baie dankie vir julle vriendelike terugvoering.

Jonathan F
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Mrt 2024

Die naam se dit alreeds. Baie lekker gekuier. Dit was 'n ideale wegbreek. Dit was goed geleë naby alles, loopafstand na die strand.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Annelise
Lekkerus @ 144
Hallo Jonathan, Dit is goed om te hoor dat julle so lekker gekuier het! Baie dankie vir die mooi resensie. Hoop ons sien julle weer! Vriendelike groete, Annie

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Annelise Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 238

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 3 200
per nag (plek vir 12)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 200
per nag (plek vir 12)
Vanaf
R 3 200
per nag (plek vir 12)
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
    8 volwassenes, 4 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 144 5th Avenue, Kleinmond, 7157, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa4b18f6b61418c23321a49c46fb4a5b7e7e38a0a33e7b4a3a4cc6dccf93c91c79fa9a8412cfe81edd21e851932a128df3d45?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 200 per nag (plek vir 12) 22 5 1 5 144 5th Avenue Kleinmond 7157 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.341273 19.020487
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang