LekkeRus
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Voortrekker Street, Loeriesfontein, 8185, Noord-Kaap
- Vanaf R680 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
LekkeRus is 'n knus selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se eiendom in Loeriesfontein. Hierdie eenheid is 'n ideale keuse vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na gerieflike oornagverblyf.
Die woonstel het slaapplek vir tot 2 gaste in 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, 'n lessenaar en 'n draagbare lugversorger. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien, en vir gaste se gerief is daar ook 'n wasmasjien.
Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof, mikrogolf, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die leefarea is ingerig met 'n gemaklike rusbank en 'n slim-TV. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel. Hierdie eiendom is naby plaaslike geriewe soos winkels en restaurante en 64 km vanaf Nieuwoudtville en 80 km vanaf Calvinia.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Wilma Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 5 Voortrekker Street, Loeriesfontein, 8185, Noord-Kaap
- Gaste dink LekkeRus het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Voortrekker Street, Loeriesfontein, 8185, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang