Successfully reported
+65

Lemoenkloof Farm

  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lemoenkloof Farm N7, Klawer, 8145, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 064 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Lemoenkloof Farm bied selfsorgplaasverblyf op 'n wynplaas 4 km vanaf Klawer. Daar is 3 Gesinseenhede en 2 losstaande eenhede vir paartjies of enkelreisigers.

Elke eenheid het 'n TV, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie en lugversorging. Eenheid 1 tot 3 het elk 'n privaat ingang wat lei na 'n stoep met direkte toegang tot die gemeenskaplike buitekombuis en braai-area. Slegs gesinseenheid 1 en 2 het kombuisies. Eenheid 3 het geen kombuis nie, maar gaste kan die gemeenskaplike buitekombuis en braai-area gebruik.

Eenheid 4 is 'n losstaande eenheid met 'n goed toegeruste kombuisie, losstaande braaigeriewe en 'n tuinstel voor die eenheid met 'n pragtige uitsig oor die tuin.

Eenheid 5 is heeltemal privaat en apart van die ander eenhede, met sy eie ingangshek en parkeerplek. Hierdie eenheid het ingeboude braaigeriewe op die stoep en die eenheid het 'n goed toegeruste kombuis.

Daar is 'n groot braai-area met 'n tafel vir 8 gaste, losstaande braaiers en vuurmaakhout te koop op die perseel. Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Die plaas grens aan Klawer Wynkelder met bekroonde Birdfield-wyne. Hier kan gaste ontspan en die vreedsame omgewing en landelike leefstyl geniet.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 407 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Glenville J
Saam met vriende
5.0
Ek gee vir Lemoenkloof 100% waarde vir geld. Dis baie mooi en skoon plek, sal weer daar boek.
Sep 2025
Nico N
Saam met lewensmaat
5.0
Briljant. Verseker hierdie is van die bestes wat ons deur die webtuiste bespreek het; 'n absolute juweel. Jaco het ons ontvang hy is sy goud werd.
Sep 2025
Lourie T
Saam met lewensmaat
5.0
Goeie ervaring! Baie lekker! Ruimte is 'n groot wins!
Sep 2025
Michael C
Saam met lewensmaat
5.0
Lovely unit. We had a great stay. Comfortable bed and clean room.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Elna G
5.0
Rustige omgewing. Ideale oornagplek in 'n baie rustige omgewing. Verblyf is skoon, netjies en keurig ingerig. Mens voel sommer dadelik tuis met die ve...
Sien meer
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lezelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 407

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Lemoenkloof Farm N7, Klawer, 8145, Wes-Kaap
  • Gaste dink Lemoenkloof Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 064
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 064
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 064
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lemoenkloof Farm N7, Klawer, 8145, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAABjsyQ4Zl41zb0XLpVPzGYgvTzdBJypQkdpxjvXpmTmPXpWsHOj?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 064 per nag, vir 2 mense 407 5 1 5 Lemoenkloof Farm N7 Klawer 8145 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -31.799805377828 18.621458933195
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang