Successfully reported
+59

Lemon Tree Manor

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 15 Steenbok Street, Groblersdal, 0470, Limpopo
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Lemon Tree Manor bied luukse akkommodasie vir sakereisigers en vakansiegangers in die hartjie van Groblersdal.

Verblyf word in 6 eenhede gebied wat altesaam 10 gaste kan akkommodeer. Elke eenheid is gemeubileer met 'n dubbel- of 'n koningingrootte-bed en bied 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Hierdie eenhede beskik oor 'n kombuisie met 'n yskassie, mikrogolfoond, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe, asook 'n TV met volledige DStv. 'n Ligte ontbyt van beskuit, jogurt, muesli, brood, botter en konfyt is ingesluit. WiFi word voorsien. Linne, handdoeke, stortjel, sjampoe en seep word voorsien.

Gaste kan ontsnap na die rustigheid van die platteland en ontspan in die asemrowende Loskopvallei. Hier, te midde van die skilderagtige skoonheid van katoen- en tabaklande tussen lewendige sitrusboorde en wingerde, kan besoekers 'n rustige toevlugsoord ervaar wat die sintuie boei en die gees verfris.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Jaco D
Saam met lewensmaat
5.0
Skoon, netjies, baie mooi uitgelê en beslis sal ek weer daar bly. Dit was awesome gewees.
Sep 2025
Marize D
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Die eienaars het van die begin af so tuis en welkom laat voel met lieflike, skoon en ruim kamer! Uitstekend!
Jul 2025
Marusche W
Gesin met klein kinders
5.0
Skoon, netjies, gemaklik. Ons het baie lekker gebly.
Feb 2025
Priscilla G
Saam met lewensmaat
5.0
Definitely recommend for a weekend stay, clean and well organized, friendly host. Will definitely recommend for a weekend stay, very we...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Caitlin D
Saam met lewensmaat
4.6
Beautiful stay, lovely host - Iddi even let us check in early. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Iddi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 15 Steenbok Street, Groblersdal, 0470, Limpopo
  • Gaste dink Lemon Tree Manor het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 15 Steenbok Street, Groblersdal, 0470, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA14231057058ceaf14154ba988bcbb947c0899ba8e00f7a4314667a17e2cef56e8964ace04de7eb19d69e7d9fccf4a59ed04e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 15 Steenbok Street Groblersdal 0470 Limpopo 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -25.1654779 29.3867765

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang