Successfully reported
+32

Len's B&B Guest House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Nagel Street, Lakefield, Benoni, 1501, Gauteng
  • Vanaf R868 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Len's B&B Gastehuis is geleë in die stil voorstad Lakefield in Benoni, net 15 minute se ry vanaf OR Tambo Internasionale Lughawe en minder as 1.5 km vanaf Lakeside Mall. Len's B&B Gastehuis is omring deur verskeie restaurante en winkelsentrums, dit is minder as 1 km vanaf Benoni Lake Gholfklub, 5 minute vanaf Waterbird Reservaat en Homestead Lake, en minder as 1 km vanaf Glynnwood Hospitaal.

Verblyf word aangebied in 4 kamers, elk met 'n en suite-badkamer met 'n stort. Geriewe in die kamer sluit in lugversorging en 'n TV met geselekteerde DStv-kanale, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste kan gebruik maak van 'n gedeelde gemeenskaplike kombuis met 'n mikrogolfoond en 'n kookplaat, 'n aparte eetkamer, 'n sauna en borrelbad, 'n binnenshuise swembad en braaigeriewe.

Masseringsdienste kan gereël word. Lughawe-vervoer is op aanvraag beskikbaar. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Toeganklik vir kosaflewerings-apps
Openbare vervoer naby

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.3
Veiligheid
4.3
Gaste se hoogtepunte
Elmie F
Saam met lewensmaat
5.0
Goed. Netjies, skoon en lekker geslaap.
Jul 2025
Joanne C
Besigheidsreis
5.0
Fantasties. Het lekker gebly. Kort net deure voor badkamers nie privaat as medewerkers saam bly.
Jul 2024
David W
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing excellent. The service is excellent. We ordered food beforehand and it was ready when we arrived.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2024
Cindy L
5.0
Netjies en skoon, atmosfeer is rustig. Het verskriklik lekker gebly en die bestuurderes is uitstekend in haar werk.
Feb 2024
Kate J
Saam met vriende
5.0
A great option for those on a budget. The host at the guest house was very responsive and ensured our stay was enjoyable. She went out ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Ivy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 12 Nagel Street, Lakefield, Benoni, 1501, Gauteng
  • Gaste dink Len's B&B Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 868
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 868
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 868
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Nagel Street, Lakefield, Benoni, 1501, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAl4Zilol8fK7ZFIna58EMLFJobtLeMqvtAW1U6UuOVpRo2KyzSV?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R868 per nag, vir 2 mense 36 5 1 5 12 Nagel Street Lakefield 1501 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.1833359 28.2825482

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang