Leopard's Tree Campsite
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 12 Jan 2026 tot 13 Mrt 2026. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.
Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 13 Okt 2025 tot 7 Des 2025. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.
Prys sluit in
- Kampeerterreine
- Tariewe is vir kamp en gaste moet hul eie toerusting saambring.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
- Daar is 'n grondpad van 500 m na die verblyf. Gaste moet voor aankoms navraag oor die toestand van die pad doen aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
- Twee klein- tot mediumgrootte-honde word teen 'n ekstra koste per staanplek toegelaat en reëlings moet vooraf getref word.
- Honde moet ten alle tye op leibande wees.
- Die luiperds is baie skaam en gaste gaan hulle heel moontlik nie sien nie.
- 'n Breekskade- en geraasdeposito van R500 per staanplek is in kontant met aankoms betaalbaar.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 3 weke voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 48 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Keerom Street, Boskloof Farm, Citrusdal, 7430, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang