Successfully reported

LeoZet Selfsorgwoonstel

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 179 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Leon V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Baie vriendelik, pragtige tuin en waarde vir jou geld, lekker naby ingange. Baie lekker gebly, kon ons help om vir my dogter se matriekafskeid gereed te maak, het ons voor die inboektyd te laat arriveer, beste diens!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mart K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Amazing. Baie lekker gebly. Geen probleme. Puik diens gewees. Baie veilige gebied. Awesome places.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzette
LeoZet Selfsorgwoonstel
Dankie vir hierdie terugvoer wat ons harte warm laat klop, Mart! Vriendelike groete.

Ina V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Netjiese, veilige plek met vriendelike eienaars. Alhoewel dit net vir 1 nag was, het ons die plek geniet en 'n vriendelike gasvrou beleef. Moet noem dat dit ons 2de besoek is, en sal altyd soos nodig van hulle gebruik maak en aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzette
LeoZet Selfsorgwoonstel
Baie dankie, Ina! En natuurlik is julle altyd weer baie welkom! Vriendelike groete.

Liesel L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Baie lekker gebly, gasvrye mense. Baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzette
LeoZet Selfsorgwoonstel
Baie dankie vir die moeite om 'n resensie te doen. Vriendelike groete.

Lourette S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Wonderlik Wonderlik, beslis aan te beveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzette
LeoZet Selfsorgwoonstel
Baie dankie, Lourette. Julle was ook baie goeie gaste en sal jul oral kan aanbeveel! Vriendelike groete.

Liane S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Baie vriendelike en gerieflike verblyf. Heerlik privaat. Baie vriendelike en gerieflike verblyf. Heerlik privaat. Skoon, netjies en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzette
LeoZet Selfsorgwoonstel
Goeiemore Liané, Dankie vir jou positiewe terugvoer! Ons sien julle graag 'n volgende keer weer! Vriendelike groete. Suzette

Monica O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Satisfying. Amazing, really comfy. I felt so much at home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzette
LeoZet Selfsorgwoonstel
Thank you, Monica. You were wonderful guests to have and I'm so glad that our paths crossed. Kind regards. Suzette

Maurits P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Baie mooi, skoon en gerieflike plek. Baie goed geleë en bekostigbaar. Die plek was perfek vir ons doel. Het heel dag langs die sportsveld spandeer en net in die aande by die gastehuis. Was baie gerieflik en alles wat jy nodig het. Het so mooi na die plek omgesien en ons kon elke dag terugkom na 'n mooi skoon gastehuis met alles weer op sy plek. Baie dankie, ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzette
LeoZet Selfsorgwoonstel
Maurits, Ons is dankbaar dat dit vir julle goed gewerk het en ons hoop ons sien julle 'n volgende keer weer! Vriendelike groete. Suzette

Veronica G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Mooiste, netjieste verblyf ooit! Ons het so lekker gebly en ontspan. Als was so mooi skoon en netjies. Pragtigste tuin. Lekkerste beskuit wat vars gebak was en reg om te koop vir 'n heerlike koppie koffie met 'n pragtige tuin uitsig. Die woonstel het regtig als beskikbaar wat mens benodig en meer. Ek moet sê LeoZet Self Catering Flat is die beste toegeruste plek waar ons nog ooit oornag het. Baie dankie vir die heerlike verblyf en julle ongelooflike gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzette
LeoZet Selfsorgwoonstel
Veronica, jy laat my, Leon en Maggie se harte sommer warm klop! Baie dankie. Suzette

Henry V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

Warm en veilig gebly. Baie lekker gebly, tweede keer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzette
LeoZet Selfsorgwoonstel
Henry, dankie vir die bevestiging dat jul so lekker hier bly dat dit sommer al twee keer gebeur het! Ons sien jul graag 'n volgende keer weer! Vriendelike groete.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Suzette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 179

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
    4 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 658 Sak Street, Wingatepark, Pretoria, 0153, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAsDn9nUHraaWMubswKRDrrcRxfdSWKHet2e9dRnfbAXSajXRub0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 4 mense 179 5 1 5 658 Sak Street Wingatepark 0153 Gauteng 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -25.826158 28.265021

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang