L'Ermitage Quagga Lodge
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Huisreëls
Rook is verbode in die eenheid.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Hierdie moderne, luukse chalet het 2 ruim slaapkamers met en suite-badkamers. Die slaapkamers word deur 'n ruim sitarea en eetarea aan mekaar geskakel en daar is 'n kombuis wat ten volle toegerus is. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens. Beide en suite-badkamer het 'n stort. Die chalets het binne- en buitebraai-areas met 'n stoep aan beide kante. Die sitarea en beide slaapkamers het 'n mooi uitsig oor die Bergrivier wat verbyvloei.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Rook is verbode in die eenheid.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Huisreëls
Rook is verbode in die eenheid.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Hierdie moderne tweeslaapkamer-chalet bied gemaklike selfsorgverblyf vir tot 4 gaste en is ideaal vir gesinne of klein groepies wat 'n rustige toevlugsoord soek. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Die slaapplek is geskik vir tot 4 volwassenes. Die chalet beskik oor 'n ruim sitkamer en eetkamer, asook 'n volledig toegeruste kombuis vir gerieflike selfsorg. Gaste kan beide binne- en buitebraaigeriewe geniet, sowel as 'n oordekte patio vir ontspanne buite-etes.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Huisreëls
Rook is verbode in die eenheid.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Huisreëls
Rook is verbode in die eenheid.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: L'Ermitage Game Road, Off the R399, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang