Successfully reported
+12

Les Palmiers No 4

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 96C Compensation Beach Road, Les Palmiers 4, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R4 400 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Les Palmiers No 4 is in 'n gerieflike selfsorgwoonstel vir tot 6 gaste in 'n kompleks met 'n uitsig oor die see.

Die woonstel het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Dit lei na 'n balkon met meubels. Die ander 2 slaapkamers het 2 enkelbeddens elk en deel die gebruik van 'n badkamer met 'n stort en bad. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar bring asb. jou eie swemhanddoeke.

Die oopplan-kombuis het 'n stoof, mikrogolf, yskas, wasmasjien, tuimeldroër, skottelgoedwasser en etenstafel. Die leefarea het 'n TV met DStv en lei na 'n balkon.

Die balkon bied 'n uitsig oor die see en beskik oor 'n Weber-braai. Rook is verbode en troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie. Daar is 1 parkeerplek.

Die kompleks het 'n swembad, braaigeriewe en direkte toegang tot die strand.

Die omgewing bied allerlei doendinge en besienswaardighede soos gholfklubs, Gateway-winkelsentrum, skubaduik, snorkel, valskermspring, Croc Valley Natuurreservaat en uShaka Marine World.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Baie goed

Netheid
3.5
Ligging
5.0
Waarde vir geld
3.5
Diens
3.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 15

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 96C Compensation Beach Road, Les Palmiers 4, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Les Palmiers No 4 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 400
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 4 400
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 96C Compensation Beach Road, Les Palmiers 4, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8a97dgeXLE8bcvb8It0rdPNGaE8vER2ztIlQRQHJgoNPJNSXPm?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 400 per nag (plek vir 6) 2 5 1 4 96C Compensation Beach Road Les Palmiers 4 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -29.533964 31.221746

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang