Successfully reported
+171

Lesoba Guest Farm

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 80 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Villiersdrift Farm, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
  • Vanaf R440 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Lesoba Guest Farm is in die Oos-Vrystaat tussen Clarens en Fouriesburg geleë. Dit is ideaal vir stappers sowel as natuur- en buitelug-entoesiaste en bied 'n rustige en verkwikkende wegbreek. Dit is ook 'n gerieflike oornagplek vir diegene wat na Lesotho onderweg is.

Verblyf word gebied in 12 selfsorg-sandsteen-chalets wat langs 'n dam geleë is, sowel as 'n selfsorgkothuis, selfsorg-eenhede en basiese kamers met gedeelde ablusie- en kombuisgeriewe.

Die gasteplaas bied 'n aantal doendinge op die perseel, insluitend 4 staproetes met panoramiese uitsigte oor Lesotho, die Caledonrivier en die Fourieburg-distrik. Langs die pad is daar die koningin Victoria-rotsformasie, boesmanskilderye en 'n Dinosourusse-femur wat in rots ingebed is. Vir die meer avontuurlustiges is daar 4x4-, bergfiets- en vierwielmotorfietsroetes.

Lesoba Guest Farm bied visvang vir kinders om te geniet, swem in die plaaslike dam en die geleentheid om te leer oor skaapboerdery, asook om lammers met die hand te voer.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 529 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Annali B
Saam met vriende
5.0
Dit was fantasties. Die verblyf was baie lekker en dit is baie stil en het lekker gerus.
Okt 2025
Shaw B
Gesin met klein kinders
5.0
Gerieflik, rustig. Ons het lekker gebly. Die eenheid was netjies, die omgewing en uitsig pragtig, en ons het lekker gestap. Die gasteplaas is naby Gol...
Sien meer
Okt 2025
Carmen G
Gesin met klein kinders
5.0
Soul relaxing. It was amazing. Rule is so friendly and helpful. The place is breathtaking. I am going back again soon.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Gary C
Saam met lewensmaat
5.0
Comfortable and convenient. Very pleasant stay, perfect peaceful night.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Yolanda A
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig - Skoon. Bly die beste plek om te boek vir 'n naweek naby Clarens.
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Rule Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 607

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • De Villiersdrift Farm, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
  • Gaste dink Lesoba Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 440
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 440
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 440
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 80 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Villiersdrift Farm, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7b201936041bd3146256faed777e321c83ad22aa2470c62275dad130838997cb83dbd495cd5b9d486e7a479121844cb32726?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R440 per nag, vir 2 mense 529 5 1 5 De Villiersdrift Farm Fouriesburg 9725 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.674012508492 28.308876156807

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang