Successfully reported

Lesoba Guest Farm

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 529 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Annali B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Dit was fantasties. Die verblyf was baie lekker en dit is baie stil en het lekker gerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shaw B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Gerieflik, rustig. Ons het lekker gebly. Die eenheid was netjies, die omgewing en uitsig pragtig, en ons het lekker gestap. Die gasteplaas is naby Golden Gate en Clarens. Ons gesin, met 'n 4- en 9-jarige, kon baie doen vir die naweek: Clarens se winkels, die dinosourusmuseum in Golden Gate, die Echo Ravine-staproete in Golden Gate, 'n besoek aan Surrender Hill, 'n staproete by Lesoba Gasteplaas, en die kinders kon die lamme voer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carmen G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Soul relaxing. It was amazing. Rule is so friendly and helpful. The place is breathtaking. I am going back again soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gary C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Comfortable and convenient. Very pleasant stay, perfect peaceful night.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolanda A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Rustig - Skoon. Bly die beste plek om te boek vir 'n naweek naby Clarens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chenelle J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Asemrowende rustigheid. Ons het 'n wonderlike paar dae as gesin by Lesoba gehad. Die ideale plek om weg te breek van die stad se geraas. Rule is 'n puik gasvrou, altyd beskikbaar met inligting. Dankie dat die kinders met die lammetjies kon speel, dit was die hoogtepunt!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bernard B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Uitstekend. Volgens my die beste gastehuis in die omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrew P
1 nag
5.0
Jul 2025

It was excellent. It was a comfortable, well-equipped unit, well located.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maré-lize P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Heerlike blaaskans in die mooie natuur. Dit was heerlik, 'n ontspanne plaasatmosfeer met pragtige natuurskoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Sielsberustend. Amazing view! Ideaal vir klein kinders en jou honde kinders. Ons het baie lekker gebly in die netjiese eenheid. Gasvrye mense. Sal Lesoba vir seker aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Rule Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 607

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 440
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 440
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 440
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 80 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Villiersdrift Farm, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7b201936041bd3146256faed777e321c83ad22aa2470c62275dad130838997cb83dbd495cd5b9d486e7a479121844cb32726?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R440 per nag, vir 2 mense 529 5 1 5 De Villiersdrift Farm Fouriesburg 9725 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.674012508492 28.308876156807

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang