Successfully reported

Lewens-Essens B&B on C

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 65 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Wouter D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Die beste see uitsig moontlik op jou voorstoep! Wonderlike gasvrou! Baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ria
Lewens-Essens B&B on C
Baie dankie vir jou voltyd Wouter. Ek is bly julle het die tydjie by ons geniet. Voorspoed!

John D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Was excellent. Just what we needed. Brilliant, lovely views. Neat. Affordable and great value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Klaus-Gerd V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Uitstekende ligging, met Schaap Eiland, Dassen Eiland en die see voor ons deur. Ons gasvrou het ons dadelik tuis laat voel en heelwat inligting verskaf oor Yzerfontein en omgewing. In die yskas was lekker en genoeg eetgoed vir ontbyt. Dit was heerlike 6 dae, met so baie stapgeleenthede langs die twee strande en die klippadjie tussenin. Weskus op sy beste - ook wat die weer betref. Ons sal weer kom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ria
Lewens-Essens B&B on C
Hoe het ek nie al ons geselsies geniet nie! Baie dankie ook vir die vol punte en dat julle alles so netjies agtergelaat het.

Gerrie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Rustig, pragtige uitsig, fantasties. Die verblyf is fantasties met 'n besondere uitsig oor die see. Die gasvryheid van Ria was uitstekend. Yzerfontein is 'n rustige, skoon, vriendelike en veilige dorp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ria
Lewens-Essens B&B on C
Baie dankie vir julle 5-ster review. Ek is so bly julle het die kuiertjie in ons pragtige dorp geniet! Gankie vir die lekker gesels!

Kobus V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Rustig, netjies met asemrowende see-uitsig. Ria het ons baie vriendelik verwelkom en tuis laat voel. Blyplek is baie netjies en veilig. Die see-uitsig is absoluut pragtig. Ria, jou gasvryheid en menswees sal ons altyd onthou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ria
Lewens-Essens B&B on C
Kobus, dit doen my hart goed om te weet dat ander mense ons klein hemeltjie net so geniet. Elke dag 'n ander prentjie soos die dame van Nederland gesê het. Dankie vir jou review en as julle weer essens nodig het, julle weet waar om ons te kry!

Coline D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

Netjiese kamer met 'n mooi see-uitsig en aangename gasvrou. Baie lekker gebly, maar kon ongelukkig nie omgewing meer geniet nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Ria
Lewens-Essens B&B on C
Coline, baie dankie vir jou review. Ek is bly julle het die tydjie by ons geniet!

Petrus F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Pragtige rustige netjiese stukkie hemel. Ongelooflike pragtige area en bly plek. Maak die deur oop en die see groet jou. Rustigheid en kalmte teenwoordig. Regtig 'n plek om te rus. Pragtige gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ria
Lewens-Essens B&B on C
Petrus, baie dankie vir jou volpunte. Dit is altyd so bevredigend om te weet dat julle die tydjie geniet het. Vir my was dit net 'n plesier! Vandag lyk die water soos 'n dam!

Elza M
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Lewens essens! Die verwelkoming en verblyf was vriendelik en gasvry. Die uitsig is absoluut fantasties. Alles is netjies en skoon en hier is waar 'n mens rus kan kry vir jou siel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ria
Lewens-Essens B&B on C
Elza, dit was werklik 'n groot plesier om jou by Lewens-Essens te kon verwelkom! Sterkte met jou nuwe stokperdjie en jy sal altyd welkom wees as jy essens vir die dag of week nodig het.

Thea T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2024

Baie lekker gebly. Wonderlike gasvrou. Heerlik gebly, uitsig asemrowend. Gasvrou baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Ria
Lewens-Essens B&B on C
So bly julle het dit geniet en dankie vir julle review. Hoop ons sien julle weer!

Gabri S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2024

Gelukkig het ons geweet daar is nie eintlik ontbyt nie, maar self gesorg. Pragtige uitsig, ek weet nie of dit B&B is nie. Die matras en ontbyt is van swak standaard.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Ria
Lewens-Essens B&B on C
Goeie dag Gabri, dankie vir die komplimente, dit word waardeer. Ons verwelkom ook terugvoer van ons gaste oor waar ons kan verbeter. Ons het na julle 'n punt gemaak om vir die gaste te vra of die bed sleg slaap en of ons dit moet vervang. Nie een van die gaste het klagtes gehad nie, in teendeel ons baie geprys oor die gehalte van die bed. Wat die ontbyt aanbetref, wil ek net weer daarop wys dat dit 'n kontinentale ontbyt is wat al die volgende insluit: Muesli, 4 snye brood vir rooster wat elke dag afgewissel word met ander brood, kaas, konfyt en botter, goeie gehalte jogurt, suiwer sap en vrugte. Inteendeel dit word ook so op ons webwerf geadverteer. Jammer dat julle nie tevrede was nie. Met vriendelike groete.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ria Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 65

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 75 Lutie Katz Road, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ0MGYxMTAwLTZjMTQtNDBhYy1hMGE1LTdiNmQ0MWI4YWU3ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 65 5 1 5 75 Lutie Katz Road Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.352940098327 18.148928582668
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang