Successfully reported
+52

Libby's Lodge

Gastehuis
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 140 Schroder Road, Middelpos, Upington, 8801, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 070 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Libby's Lodge is in die Groen Kalahari-woestyn, die land van kontraste waar die lewegewende kragte van die natuur kombineer om 'n unieke landskap van onoortreflike skoonheid te skep. Hier kan gaste die kragtige Oranjerivier en die groot Kalahari-woestyn se asemrowende atmosfeeer beleef.

Libby's Lodge bied 'n verskeidenheid eenhede en elke eenheid kan 1 tot 4 gaste akkommodeer. Elke eenheid het gemaklike beddens en en suite-badkamers met óf 'n bad en stort óf net stort.

Ander geriewe sluit 'n TV, WiFi, DStv, lugversorging, 'n braai-area, en 'n swembad asook 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe in. Alle kamers lei na 'n privaat stoep met 'n uitsig oor die tuin en swembadarea.

Nabygeleë trekpleisters sluit die Kgalagadi-oorgrenspark, Augrabies Nasionale Waterval, Spitskop-natuurreservaat, verskeie 4x4-roetes, vlotvaarte, riviervaarte op die Oranjerivier, plaaslike kuns en kunsvlyt in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Toeganklik vir kosaflewerings-apps

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 284 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Edroy B
Gesin met klein kinders
5.0
Vriendelike en goeie diens. Baie vriendelike diens. Stil area, rustige atmosfeer.
Sep 2025
Suset D
Gesin met tieners
5.0
Dit is heerlik om kuier in 'n skoon en gerieflike plek. Ons het heerlik geslaap. Ek en my twee volwasse dogters het gaan blomme kyk. Die dame aan dien...
Sien meer
Aug 2025
Alysia P
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlike gasvryheid, keurige verblyf, lekker ontbyt, baie dankie! Dit was 'n gawe holte vir ons voet na en van die Kgalagadi Oorgrenspark, baie dank...
Sien meer
Jul 2025
Landie S
Saam met vriende
5.0
'n Heerlike, gerieflike oornag rusplekkie vir reisigers. Baie lekker gebly! Sal die oornag plekkie beslis hoog aanbeveel!
Jul 2025
Elmarie C
Gesin met klein kinders
5.0
An excellent choice. This was a lovely stay. The lady receiving us was very friendly and helpful. The unit was great for three people. ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Liesel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 284

Op LekkeSlaap 15 jaar

Ligging

  • 140 Schroder Road, Middelpos, Upington, 8801, Noord-Kaap
  • Gaste dink Libby's Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 070
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 070
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 070
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 140 Schroder Road, Middelpos, Upington, 8801, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDIyMTMxZjg2LWQ0NTYtNDkzNC04YjMzLTUyY2Y1MmFlNGM2Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 070 per nag, vir 2 mense 284 5 1 5 140 Schroder Road Middelpos 8801 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.442628903275 21.270818710327

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang