Libby's Lodge
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 23 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 140 Schroder Road, Middelpos, Upington, 8801, Noord-Kaap
- Vanaf R1 070 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Geleë in die Groen Kalahari-woestyn - die land van kontraste waar die lewegewende kragte van die natuur kombineer om 'n unieke landskap van onoortreflike skoonheid te skep. Laat toe dat die magtige Oranjerivier en die groot Kalahari-woestyn jou bestaan binnegaan en voortslepende herinneringe skep.
Libby's Lodge bied 'n verskeidenheid eenhede; elke eenheid kan tot 1 tot 4 gaste akkommodeer. Elke eenheid is ingerig met gemaklike beddens en en suite-badkamers met óf 'n bad, stort óf net stort.
Ander geriewe ingesluit is TV, WiFi, DStv, lugversorging, 'n braai-area, en 'n swembad asook 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Alle kamers maak oop op privaat stoepe met 'n uitsig oor die tuin en swembadarea.
Nabygeleë toeriste-aantreklikhede sluit in Kgalagadi-oorgrenspark, Augrabies Nasionale Waterval, Spitskop-natuurreservaat, verskeie 4X4-roetes, riviervlotvaarte, riviervaarte op die Oranjerivier, en plaaslike kuns en kunsvlyt.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Liesel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 284
Op LekkeSlaap 15 jaar
Ligging
- 140 Schroder Road, Middelpos, Upington, 8801, Noord-Kaap
- Gaste dink Libby's Lodge het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 23 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 140 Schroder Road, Middelpos, Upington, 8801, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang