Licorna Beach Vakansie Woonstel 42
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring. Troeteldiere word nie toegelaat nie. Die woonstel word daagliks skoongemaak, behalwe op Sondae en openbare vakansiedae. Skottelgoed word nie deur die personeel gewas nie. Lyfseep en sjampoe word nie voorsien nie. Koffie, tee, suiker en melk word nie met aankoms voorsien nie. Daar is geen stryk- of wasgoedgeriewe op die perseel nie. Eenhede is nie toegerus met 'n strykyster of 'n strykplank nie. WiFi is nie beskikbaar nie. Geen partytjies of enige tipe funksie word op die perseel toegelaat nie. Geen musiek word op die perseel toegelaat nie, behalwe binne die eenheid en teen 'n lae volume.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 82 Lagoon Drive, Licorna Beach, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang