Successfully reported

Liedjiesbos Urban Olive Farm

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 92 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Mia K
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2025

Pragtige, stil met soveel natuurskoon. Pragtige kamer en ongelooflike diens. Baie lekker gebly en sal beslis weer so maak!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mgr
Liedjiesbos Urban Olive Farm
Baie dankie vir die pragtige terugvoer! Dit beteken vir ons baie om te weet dat julle lekker gebly het, en ons sien daarna uit om julle weer te verwelkom!

Liza D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Pragtige plaas, heerlike ontbyt, vriendelik. Baie geniet. Gerieflik, mooi kamer en pragtige tuine. Tuis gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hansie S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Baie lekker. Amazing, baie mooi en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizelle B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Fantabulous! Lieflike voëlgesange! Heerlik. . . Rustig! Vergeet die stad is so naby. . .

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mgr
Liedjiesbos Urban Olive Farm
Lizelle, baie baie dankie vir jou mooi woorde. Hoop ons sien jou eendag weer.

Martiens P
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

Skoon, nuut en baie lekker. Uitstekend en baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon R
1 nag Gesin met tieners
4.8
Mei 2025

Baie lekker! Baie netjies, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jaco M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

Rustig. Baie stylvol en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Yolande C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Heerlike rustige en vriendelike plek! Heerlik geslaap en heerlik ontbyt genuttig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carol B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Fabulous. Superb, staff and manager very friendly. Rooms very clean. Beautiful garden and peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Baie lekker gebly en gerus. 'n Wonderlike gastehuis en ongelooflike ervaring met die beste diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mgr
Liedjiesbos Urban Olive Farm
Goeie dag Johan Dankie vir die mooi woorde en ons waardeer dit opreg. Hoop ons sien julle weer binnekort.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Mgr Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 92

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf
R 2 120
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 120
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 120
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13 Frans Kleynhans Road, Groenvlei, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUwZGIxNDZhLTU5ZGUtNDI0Ny04OWFjLWE5ZTgxMjVmYzFkNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 120 per nag, vir 2 mense 92 5 1 5 13 Frans Kleynhans Road Groenvlei 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.052543862998 26.168063602183
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang