Successfully reported
+50

Lighthouse Guesthouse & Cafe

Op die Nippertjie-aanbod 10% af

Kry 10% af op alle besprekings wat 3 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 29 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Hamman Street, Groblersdal, 0470, Limpopo
  • Vanaf R1 501 R1 351 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Lighthouse Guesthouse & Cafe bied gerieflike B&B-verblyf in Groblersdal in Limpopo. Die gastehuis bied 'n rustige toevlugsoord met tuine wat met laventel gevul is en heerlike lekkernye by die koffiewinkel op die perseel.

Verblyf word aangebied in 8 smaakvol gemeubileerde gastekamers. Elke kamer is toegerus met lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n haardroër en tee- en koffiemaakgeriewe. Die beddens is opgemaak met sagte beddegoed. Elke kamer het 'n privaat ingang vanaf die tuin en het sy eie badkamer.

Lighthouse Guesthouse bied 'n wye verskeidenheid geriewe wat 'n boetiek, 'n dag-spa, 'n haarsalon, 'n naelkroeg, 'n fiksheidsateljee en 'n koffiewinkel wat van Maandae tot Saterdae van 08:00 tot 19:00 oop is, insluit. Die kafee bied 'n gelisensieerde spyskaart.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Adam L
Saam met lewensmaat
5.0
Alles het verloop volgens plan. Ons het baie lekker gebly.
Apr 2025
Joane T
Saam met lewensmaat
5.0
Goeie verblyf, kamers netjies, diens baie goed. Lieflike plekkie! Café is heerlik.
Mrt 2025
Petrus M
Saam met vriende
5.0
My seun het in Groblersdal rugby gespeel en ons het Saterdagaand hier oornag. Baie netjiese gastehuis. Kamers ruim en goed toegerus. Ontbyt was baie l...
Sien meer
Okt 2024
Shadean D
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing. Amazing lodge and well situated, the staff are all wonderful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Mlungisi M
Gesin met klein kinders
5.0
A must visit. An easy 10/10 for location, cleanliness, customer service and the food at the cafe (breakfast was included in the price)....
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Carli Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 8 Hamman Street, Groblersdal, 0470, Limpopo
  • Gaste dink Lighthouse Guesthouse & Cafe het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 501
R 1 501 R 1 351
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 501
R 1 501 R 1 351
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 501
R 1 501 R 1 351
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 29 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Hamman Street, Groblersdal, 0470, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa1ce73e648a01924506a270a58b9ef390e6f20d1c1b40f1360c3ba75fac7331b575f93fcfb6ad32d9e726efa96e8c9485a3a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 501 nouVanaf R1 351 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 8 Hamman Street Groblersdal 0470 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.162951446545 29.393513411045

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang