Successfully reported

Lily Park Lodge

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Laetitia V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

Ruim en netjiese vertrekke, restaurant met heerlike kos. Die inklok prosedure het vinnig en gemaklik verloop. Ons het nie gesukkel om die verblyf sowel as gepaste parkering te vind nie. Die eenheid was ruim, skoon en netjies. Ons het slegs aandete by die restaurant bestel wat heerlik en waarde vir geld was. Die eenheid was weer goed gediens en die uitklok prosedure was vinnig. Ek sal die verblyf aanraai vir volwassenes wat soontoe moet reis.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Florentina D
1 nag
4.6
Sep 2024

Oornag slaap plek. Was ontvang deur 'n vriendelike, behulpsame dame by ontvangs. Ons het net so voor 11 uur die aand aangekom by Lily Park. Sekuriteit was heel aand beskikbaar en ons kamers was skoon en netjies. Ek sal hulle definitief aanbeveel vir ander as 'n bekostigbare, veilige slaap plek in Rustenburg.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Izak K
1 nag
4.4
Feb 2025

Fantastiese beddens en bad- en stortgeriewe uitstekend. Baie rustig en personeel was vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Candice M
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2023

Very comfortable. Had such a good night's sleep and seamless check-in and check-out. Will be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ansa B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2023

Rugby Seun het rugby gespeel die Saterdag! Baie bly ek het nie nodig gehad om so vroeg te ry nie en almal was lekker uitgerus vir die game.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ettie C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Netjiese, ruim kamer. Voldoende toegerus met als wat jy benodig vir 'n gemaklike oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tinyiko N
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Des 2023

Enjoyed my stay. It is a good place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Abram L
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Okt 2022

It was nice staying there, I guess. I recommend you guys, you are on top of the game.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Li Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 80 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 204 Osman Gazi Street, Cashan, Rustenburg, 2999, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5df62313022b341b13e3426db2a487b7b360c674eafac7ac1576384d76c66fbb5f06de64b03aa02a4efada38ccc558511ead?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 204 Osman Gazi Street Cashan 2999 Noordwes 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -25.686119203791 27.250412106514

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang