Successfully reported
+13

Lily Rest Garden Cottage

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 554 Witogie Street, Die Wilgers, Pretoria, 0184, Gauteng
  • Vanaf R599 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Lily Rest Garden Cottage is 'n rustige selfsorgkothuis met 'n privaat ingang op die eienaar se erf op die Die Wilgers-Sekuriteitslandgoed in Pretoria. Die kothuis is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers wat op soek is na gerieflike oornagverblyf.

Die kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis en 'n leefarea. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, gasstoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met YouTube en Netflix. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel. Die kothuis is naby verskeie plaaslike geriewe soos winkels, restaurante, die Life Wilgers Hospitaal, die Menlyn-winkelsentrum en die Botaniese Tuine geleë.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Charee L
5.0
Fantastiese, veilige akkommodasie. Sien sterre.
Sep 2025
Angelique O
Saam met lewensmaat
5.0
Perfek vir die geleentheid. Ons het lekker gebly, was perfek vir oornag plekkie.
Sep 2025
Gerhard K
Saam met lewensmaat
5.0
Absoluut puik gewees. Ons het heerlik gebly. Die plek is pragtig ingerig, skoon en netjies. Ons beveel dit beslis aan.
Jul 2025
Adie E
Saam met lewensmaat
5.0
Peaceful, restful. The garden cottage is well equipped and located in a safe area close to Wilgers Hospital and a shopping centre. We h...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Katrien D
Saam met lewensmaat
5.0
Net daar oornag, moes volgende dag Wilgers Hosp toe. Baie lekker gebly, dankie. Rustig en goed ingerig.
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Anton Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 554 Witogie Street, Die Wilgers, Pretoria, 0184, Gauteng
  • Gaste dink Lily Rest Garden Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 599
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 599
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 599
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 554 Witogie Street, Die Wilgers, Pretoria, 0184, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6975007435a9377a3422a4a336e245d5f2a024098482a7fa29ed4a056c3f9a9d506a001249ca1e3c5e8f4351bb25dafaa8c3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R599 per nag (plek vir 2) 22 5 1 5 554 Witogie Street Die Wilgers 0184 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.755272198115 28.319611522719

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang