Successfully reported
+25

Lincoln Cottages Cabernet and Merlot Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11a Grimthorpe Avenue, Lincoln Meade, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 020 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Lincoln Cottages Cabernet and Merlot Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n kothuis in die rustig woonbuurt Lincoln Meade in Pietermaritzburg. Die bestemming is toeganklik vanaf die N3 en is die ideale oornagverblyf.

Dié oopplan-kothuis beskik oor 'n koningingrootte-bed, badkamer met 'n stort-oor-bad, asook 'n sitarea en 'n kombuis met graniettoonbanke en 'n ontbytoonbank. Die kombuis is toegerus vir selfsorg en het 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolfoond. Daar is oorgenoeg plek vir 'n enkelbed vir 'n derde gas.

Die Merlot-kothuis het ’n koningingrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n stort. Die kombuis het graniettoonbanke en daar is ’n TV met DStv. Die Cabernet-kothuis en Merlot-kothuis kan saam verhuur word as ’n gesinseenhed, aangesien daar ’n tussendeur is wat verblyf aan 5 gaste bied.

Die kothuise het ook elk 'n tempo-plafonwaaier, lugversorging, strykyster, strykplank, gratis WiFi, DStv-hotelpakket en 'n haardroër.

Die kothuis is naby ’n stroom.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Troeteldiere op versoek
Openbare vervoer naby

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Monica Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 20

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 11a Grimthorpe Avenue, Lincoln Meade, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 020
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 020
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 020
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11a Grimthorpe Avenue, Lincoln Meade, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5bf4ecd710e4e18853bc1fe96acd7254d22361d3b4f29da875fe6502c08e8edf3b5f4eeffe1c51105ab07d992179d015eb5a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 020 per nag, vir 2 mense 11a Grimthorpe Avenue Lincoln Meade 3201 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.621088 30.42986
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang