Lior-Gil Accommodation
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 105 Highveld Road, Kempton Park, Johannesburg, 1619, Gauteng
- Vanaf R500 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Lior-Gil Accommodation bied gerieflike verblyf in 'n gastehuis in Kemptonpark in Johannesburg. Die verblyf is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers.
Verblyf is in 6 kamers beskikbaar. Elke kamer het'n TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi, 'n yskassie, strykyster en 'n haardroër. Die kamers het elk 'n kombuisie met 'n mikrogolf, yskassie en 'n ketel.
Die gastesitarea is die ideale plek om te ontspan met 'n boek en 'n koppie koffie. Verder is daar 'n swembad, braai-area en veilige parkeerplek.
Die verblyf het 'n rugsteunkragstelsel in die geval van beurtkrag.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.7/5
Florence Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 18
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 105 Highveld Road, Kempton Park, Johannesburg, 1619, Gauteng
- Gaste dink Lior-Gil Accommodation het ’n goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 105 Highveld Road, Kempton Park, Johannesburg, 1619, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang