Lior-Gil Accommodation
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 105 Highveld Road, Kempton Park, Johannesburg, 1619, Gauteng
- Vanaf R500 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Lior-Gil Accommodation bied gerieflike verblyf in 'n gastehuis in Kempton Park in Johannesburg. Die verblyf is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers.
Gerieflike verblyf word in 6 kamers gebied. Elke kamer is toegerus met 'n TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi, 'n yskassie, 'n strykyster en 'n haardroër. Elke kamer in die kothuis het 'n mini-kombuisie met 'n mikrogolfoond, yskassie en ketel.
Die gastesitkamer is die ideale plek om te ontspan met 'n boek en 'n koppie tee of koffie. Die gastehuis bied 'n swembad, braaigeriewe en veilige parkeerplek.
Ons het ook krag rugsteun in geval van beurtkrag.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.7/5
Florence Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 18
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 105 Highveld Road, Kempton Park, Johannesburg, 1619, Gauteng
- Gaste dink Lior-Gil Accommodation het ’n goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 105 Highveld Road, Kempton Park, Johannesburg, 1619, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang