Successfully reported

Lisané

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Pensioenaris-aanbod

Ontvang 'n gratis 1 kombinasie-kaas-en-beesburger en skyfies vir 2 (minimum twee nagte se verblyf). Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.

Prys sluit in
Rates displayed are on a room only basis.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Reg van toegang voorbehou. Geen ongemagtigde persone word op die eiendom toegelaat sonder vooraf reëling met die eienaar nie.

Geen besoekers word toegelaat nie.

Geen bykomende oorslaapplekke word toegelaat nie.

Geen ongemagtigde persone sal toegelaat word nie; hierdie reël is vir sekuriteits- en veiligheidsdoeleindes ingestel. Hierdie is 'n B&B-gastehuis, met geen uitsonderings op ons reëls nie. Die eenheid is toegerus en ontwerp vir maksimum 2 persone.

'n Boete gelykstaande aan die daaglikse tarief kan per persoon gegee word vir enige ongemagtigde besoeke en oorslaapplekke.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 540
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 540
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 540
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 84 Jeppe Street, Middelburg, 1050, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAlITl19HkhUDy8uqcJdZmGYGBdh7ID1QkNnj5jMLtG4SrZelnZE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R540 per nag (plek vir 2) 27 5 1 5 84 Jeppe Street Middelburg 1050 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.770252825522 29.473431303727

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang