Successfully reported

Lisbon Eco Lodge

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 101 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Van E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Dit was rustig en kindervriendelik, sal weer kom. Baie, dankie, dit was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charl
Lisbon Eco Lodge
Baie dankie vir jou mooi woorde! Dit maak my bly om te hoor julle het die rustige en kindervriendelike omgewing geniet. Julle is altyd welkom om weer te kom. Dit was ’n plesier om julle te hê! Groete, Charl

Kim M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Incredible hospitality. Stunning location, wonderful for the kids to play with the dogs, relax and paddle at the river, see the sheep, learn about history.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charl
Lisbon Eco Lodge
Thank you so much for your lovely review! We're so glad you enjoyed the stunning location and that the kids had fun playing with the dogs and paddling in the river. It's always a pleasure to share the space with families who appreciate nature, animals, and a bit of local history too. We hope to welcome you back again soon! Warm regards, Charl

Christo N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Uitsig, area, vriendelikheid en natuur. 100% - pragtige plek - uitstekende gasheer in Charl met 2 pragtige kinders, "Bella en Eva". Die 2 maak plek 'n belewenis - "Eva" is die oppasser.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charl
Lisbon Eco Lodge
Baie dankie vir julle pragtige woorde en dat julle die tyd geneem het om dit te deel! Dit was só lekker om julle hier te hê. Bella en Eva is natuurlik in hulle element wanneer daar sulke wonderlike mense soos julle kom kuier – en ja, Eva neem haar "oppasser"-rol baie ernstig op! Ek waardeer julle vriendelikheid en goeie geselskap – kom gerus weer terug wanneer julle weer 'n bietjie Uitsig, rustigheid en liefdevolle hondjies nodig het. Vriendelike groete, Charl

Anje H
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Idiaal geleë om die area te verken en is baie gerieflik ingerig. Charl is 'n wonderlike gasheer. Hy het baie moeite gedoen met ons klein kindertjies deur vir hulle al die aktiwiteite en diere op die plaas te wys. Hy het selfs 'n oog oor hulle by die rivier gehou terwyl hulle daar gespeel het. Hy het ook baie gawe en behulpsame personeel op die plaas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charl
Lisbon Eco Lodge
Baie dankie vir julle pragtige terugvoer! Dit was regtig 'n plesier om julle en die kleingoed hier op die plaas te hê. Ek is bly julle het die ligging en geriewe gerieflik gevind, en dit maak my dag om te hoor dat die kinders die plaasaktiwiteite en diere geniet het. Ons span is baie trots op wat ons doen, en dit beteken baie om te weet dat julle dit waardeer het. Julle is enige tyd weer welkom – ons sien uit daarna om julle weer te sien! Vriendelike groete, Charl

Coreen W
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Thank you, Charl for a wonderful stay! Lisbon Eco Lodge is beautiful. Lisbon Eco Lodge is absolutely stunning. Charl is a wonderful host, and he's doing an amazing job running the lodge. The chalets are beautiful log cabins, with ample space in both the bedrooms. The fresh spring water is divine to drink, and the location is perfect if you're on your way to/from Kruger.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charl
Lisbon Eco Lodge
Hi Coreen, Thank you so much for your wonderful review! I’m thrilled to hear you enjoyed the beauty of Lisbon Eco Lodge and felt comfortable in the chalets. It was a pleasure hosting you, and I’m glad the fresh spring water and location made your journey to/from Kruger even better. You’re always welcome back anytime! Warm regards, Charl

Damon D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Beautiful scenery, relaxing environment. The accommodation was great value for money. Beautiful location and a great host. The unit is neat and well equipped. Also close to other local attractions.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charl
Lisbon Eco Lodge
Thank you so much for your kind words! I’m really glad you enjoyed the natural surroundings and found the accommodation to be good value. It’s always great to hear that guests appreciate the peaceful environment and nearby attractions—there’s so much beauty to explore in the area. I truly enjoyed hosting you and hope to welcome you back again sometime! Warm regards, Charl

Shana S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Dreamy return to nature. This was the home for an unforgettable portion of our trip. The lodge we stayed in was rustic and looked onto a stream, so we were visited by lots of birds. Charl was incredibly welcoming, accommodating, and his recommendations were perfect. The farm itself is stunning, and we had a wonderful time walking with Eva and Ella Bella. We felt really safe and looked after, and it was a nice "return to nature" trip. We had been missing our dog at home, so Eva taking us under her wing was a really special touch. The location is perfect; it is so close to many of the stops along the Panorama route, so it works as a nice hub to explore Graskop. We felt at home here and wished we had stayed longer. The sights were beautiful, but we have thought about Eva every day since. Thank you!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charl
Lisbon Eco Lodge
Thank you so much for your kind words! We're thrilled to hear that your stay was such a memorable part of your trip. It’s wonderful to know that the rustic lodge, the beautiful surroundings, and our farm made you feel at home and connected with nature. We're also glad to hear Eva brought a bit of extra joy to your experience — it sounds like she really made an impact! We feel privileged that you chose to stay with us and hope you’ll return for another peaceful retreat. Wishing you all the best and we’ll be sure to pass along your thanks to our team. Take care and hope to see you again soon! Kindest regards

Nicky B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2025

Lekker en ontspanne! Ons het 'n heerlike ontspannende naweek gehad. Charl het ons ongelooflik vriendelik ontvang en onmiddellik aan die skape voorgestel. Niks was ooit te veel moeite vir hom nie, en hy het onmiddellik gereageer op enige versoeke. Die eenheid self was goed toegerus en skoon. Ook nie so koud soos ek verwag het dit gaan wees nie, maar het darem 'n gasverwarmer gekry vir die naweek. Baie mooi uitsig vanaf ons plekkie en naby aan heelwat besienswaardighede. Sal dalk net bedlampies voorstel? Eva was ons ster vir die naweek, so 'n liefdevolle gentle giant van 'n hond. En Bella'tjie te dierbaar. Ons naweek was lekker!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Charl
Lisbon Eco Lodge
Baie dankie vir die mooi terugvoer! Dit maak my regtig bly om te hoor dat julle ’n heerlike en ontspannende naweek by ons gehad het. Dit was ’n plesier om julle te ontmoet en die skape aan julle voor te stel! Ek waardeer ook julle voorstelle oor die bedlampies – dit is ’n goeie idee wat ek beslis sal oorweeg om te implementeer. Lekker om te hoor Eva en Bella het julle so bekoor, hulle sien uit daarna om julle weer te verwelkom. Julle is altyd welkom vir ’n volgende kuier! Groete,

Richard J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Tranquil stay next to wonderful river. Wonderful stay. Kids loved playing in the river all day, catching tadpoles and racing boats. Centrally located to all the Panorama Route highlights, but the kids didn't want to leave the river.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charl
Lisbon Eco Lodge
Richard, I appreciate your review. I am so glad the kids had a chance to enjoy the river. Kindest regards, Charl

Jan-Hendrik F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Skoon, mooi view, oulike honde, lekker verblyf, met goeie geriewe. Die verblyf was alles wat ons verwag het en meer. Charl was baie behulpsaam. Dit was 'n lekker koue naweek en Charl het vir ons 'n gas heater gereël wat baie gehelp het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charl
Lisbon Eco Lodge
Jan-Hendrik, dankie vir jou resensie, ons waardeer dit opreg. Julle moet beslis in die somer 'n draai kom maak as die rivier lekker vol is. Groete, Charl

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Charl Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 111

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
R 1 340
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 340
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 340
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the R532, Lisbon Farm, Graskop, 1270, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA05dba45948465e01abe0660cf915ed478050a3b7dab1ce0ae9c5b6d4d5fb9dc73c911fa4f347ed9da6815c5dae4d22140812?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 340 per nag, vir 2 mense 101 5 1 5 Off the R532 Lisbon Farm 1270 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -24.871620158669 30.841211378574

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang