Little Arniston in Kaysers Beach
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Gaste moet hul eie strand-/swemhanddoeke saambring. Troeteldiere word slegs toegelaat met vooraf reëling. Rook is nie binne toegelaat nie. Stiltetyd is na 21:00. 'n Vaste tarief van R150 word gehef vir 1 hond, en R100 per hond word gehef vir meer as een troeteldier.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 378 Crane Street, Kaysers Beach, 5201, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang