Little Stream Farm
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 33 Kleinezout Rivier Road, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R2 875 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Little Stream Farm bied 'n rustige toevlugsoord in Kaapstad aan die oewer van 'n rustige dam waarin gaste kan swem of kajakvaart en visvang in 'n skilderagtige omgewing geniet.
Die losstaande bungalow bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 'n dubbelbed in die tweede slaapkamer. Daar is 2 badkamers, elk met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea het 'n volledig toegeruste kombuis wat met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, yskas, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n etenstafel met oorgenoeg sitplek en 'n skottelgoedwasser en wasmasjien is beskikbaar. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank, 'n kaggel en 'n TV met stroomdienste. WiFi is beskikbaar.
Die leefarea maak lei na 'n gemeubileerde onderdakdek met 'n uitsig oor die dam waar gaste die braai-area kan geniets Duynefonteinstrand is net 5,6 km ver en Koeberg Natuurreservaat is 11,7 km ver.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Andrew Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 33 Kleinezout Rivier Road, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Little Stream Farm het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 33 Kleinezout Rivier Road, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang