Successfully reported

Inhoek Farm Gatehouse

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Administrasiefooi van R135.00 per bespreking
  • Skoonmaakfooi van R750.00 per bespreking
Prys sluit in
Selfsorg.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R3000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Die selfoonopvangs is nie deurgaans sterk by die verblyf nie.
Let asb. dat die plaas via 'n grondpad bereik word.
Toegang tot die rivier en swemstrand kan slegs met 'n 4x4-voertuig verkry word, alternatiewelik sal gaste ongeveer 500 m afdraand moet stap.
Gaste moet let dat daar 'n gruispad en 'n klein jetty is wat slegs geskik is vir klein, ligte bote, maar slegs met 'n 4x4-voertuig te water gelaat kan word.
Daar is 'n terreinbestuurder wat kan help met die skoonmaak van die eenheid teen 'n ekstra koste. Gaste kan dit direk met hom reël en betaal.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the R324, Inhoek Farm, Witsand, Malgas, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc507111ce3c29841e359141c6acaa2fb291a62ecece20e41d2e55c3ade49b1a14be055cd7e0e4fcafb1ab2550e95bed04726?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4) Off the R324 Inhoek Farm, Witsand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.327485284918 20.618533242081
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang