Successfully reported

Liza's Cottage Guesthouse

Gastehuis
Standaard Dubbelkamer
Vanaf R950
R 950 R 634
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
2 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié eenheid is geskik vir 2 gaste en beskik oor 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad. Weens konstante waterbeperkings word slegs stort toegelaat. Die kamer is toegerus met WiFi, lugversorging, 'n kluis, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV. Hierdie kamer het nie DStv nie, maar het OVDH-kanale. Jy mag jou eie dekodeerder saambring as jy DStv wil kyk. Ontbyt is nie by die tarief ingesluit nie.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort-oor-bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Badkamer
Badhanddoeke
Japon
Haardroër
Buitelug
Balkon
Tuin
Buitemeubels
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Yskas
Tee-/koffiemasjien
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Reëls & veiligheid
Besoekers toegelaat
Laserstraalsekuriteit
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Ekstra kussings en komberse
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
Boeke en leesstof
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Troeteldiere word slegs toegelaat met vooraf reëling en is onderhewig aan spesifieke voorwaardes wat voor aankoms ooreengekom is. Gidshonde is welkom. Let asseblief daarop dat geen troeteldiere sonder toesig gelaat mag word of vrylik op die perseel mag rondloop nie.

'n Mikrogolfoond is beskikbaar in die eetarea. Alle maaltye moet in die eetarea geëet word; geen kos word in die gastekamers toegelaat nie.

Stiltye word gehandhaaf van 22:00 tot 05:00.

Om energiebesparing te ondersteun, word geisers slegs op spesifieke tye aangeskakel. Gaste word vriendelik versoek om alle toerusting, insluitend ligte, TV en lugversorging, af te skakel wanneer hulle die kamer verlaat. Versuim om dit te doen, kan lei tot 'n energievermorsingsfooi wat op u rekening gehef word.

Slegs storte word toegelaat. Badproppe word nie voorsien nie.

Geen vuurwapens word op die perseel toegelaat nie.

Enige spesiale versoeke moet voor aankoms aan die perseel gekommunikeer word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Economy Single-kamer
Vanaf R713
R 713 R 475
per nag, vir 1 mens
  • Plek vir 1 persoon
  • Geen kinders onder 13
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
2 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie eenhede is geskik om 1 gas op 'n enkelbed te akkommodeer en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Weens konstante waterbeperkings word slegs stort toegelaat. Die kamer is toegerus met WiFi, lugversorging, 'n kluis, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV. Hierdie kamer het nie DStv nie, maar het OVDH-kanale. Jy mag jou eie dekodeerder saambring as jy DStv wil kyk. Ontbyt is nie by die tarief ingesluit nie.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Badkamer
Badhanddoeke
Japon
Haardroër
Buitelug
Balkon
Tuin
Buitemeubels
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Yskas
Tee-/koffiemasjien
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Reëls & veiligheid
Besoekers toegelaat
Laserstraalsekuriteit
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Ekstra kussings en komberse
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
Boeke en leesstof
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Troeteldiere word slegs toegelaat met vooraf reëling en is onderhewig aan spesifieke voorwaardes wat voor aankoms ooreengekom is. Gidshonde is welkom. Let asseblief daarop dat geen troeteldiere sonder toesig gelaat mag word of vrylik op die perseel mag rondloop nie.

'n Mikrogolfoond is beskikbaar in die eetarea. Alle maaltye moet in die eetarea geëet word; geen kos word in die gastekamers toegelaat nie.

Stiltye word gehandhaaf van 22:00 tot 05:00.

Om energiebesparing te ondersteun, word geisers slegs op spesifieke tye aangeskakel. Gaste word vriendelik versoek om alle toerusting, insluitend ligte, TV en lugversorging, af te skakel wanneer hulle die kamer verlaat. Versuim om dit te doen, kan lei tot 'n energievermorsingsfooi wat op u rekening gehef word.

Slegs storte word toegelaat. Badproppe word nie voorsien nie.

Geen vuurwapens word op die perseel toegelaat nie.

Enige spesiale versoeke moet voor aankoms aan die perseel gekommunikeer word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Classic 2-Enkelbedkamer
Vanaf R950
R 950 R 634
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Geen kinders onder 2
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie eenheid is geskik vir 2 gaste en beskik oor 2 enkelbeddens en het 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad. Weens konstante waterbeperkings word slegs stort toegelaat. Die kamer is toegerus met WiFi, lugversorging, 'n kluis, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV. Hierdie kamer het nie DStv nie, maar het OVDH-kanale. Jy mag jou eie dekodeerder saambring as jy DStv wil kyk. Ontbyt is nie by die tarief ingesluit nie.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort-oor-bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Standaard
Lugversorging
Slaapkamers
Badkamer
Badhanddoeke
Japon
Haardroër
Buitelug
Balkon
Tuin
Buitemeubels
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Yskas
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Reëls & veiligheid
Brandblussers
Besoekers toegelaat
Laserstraalsekuriteit
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Ekstra kussings en komberse
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Slaapkamers
Vermaak
Boeke en leesstof
TV
Standaard
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Troeteldiere word slegs toegelaat met vooraf reëling en is onderhewig aan spesifieke voorwaardes wat voor aankoms ooreengekom is. Gidshonde is welkom. Let asseblief daarop dat geen troeteldiere sonder toesig gelaat mag word of vrylik op die perseel mag rondloop nie.

'n Mikrogolfoond is beskikbaar in die eetarea. Alle maaltye moet in die eetarea geëet word; geen kos word in die gastekamers toegelaat nie.

Stiltye word gehandhaaf van 22:00 tot 05:00.

Om energiebesparing te ondersteun, word geisers slegs op spesifieke tye aangeskakel. Gaste word vriendelik versoek om alle toerusting, insluitend ligte, TV en lugversorging, af te skakel wanneer hulle die kamer verlaat. Versuim om dit te doen, kan lei tot 'n energievermorsingsfooi wat op u rekening gehef word.

Slegs storte word toegelaat. Badproppe word nie voorsien nie.

Geen vuurwapens word op die perseel toegelaat nie.

Enige spesiale versoeke moet voor aankoms aan die perseel gekommunikeer word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R950
R 950 R 634
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1177 Stanza Bopape Street, Hatfield, Pretoria, 0083, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1cccd43e743196d9efcfcf9ef804f4305c796db0bc9378b07b7f2ce8c0aa5753e5e14407d54dedd8d49f1e24f7be84c80197?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R950 nouVanaf R633 per nag, vir 2 mense 49 5 1 5 1177 Stanza Bopape Street Hatfield 0083 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.743183216008 28.23828910797

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang